praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Thursday, 17. May 2012

Bygewerk op:04:37:53 AM GMT

Jy is hier: Nuus Suider-Afrika Malemamobiel van R1 miljoen

Malemamobiel van R1 miljoen

E-pos Afdruk PDF

Malemamobiel

Praag se motorredakteur, André Olivier, het vandag vir Julius in sy splinternuwe Malemamobiel, 'n spierwit Mercedes Benz C63 AMG-koepee van R923 000 gesien. Met opsionele ekstras kan die motor tot R1 250 000 kos.

Dít alles danksy die belastingbetaler en die vet Limpopo-tenders wat ons vir die tenderpreneur befonds...

Die groot vraag is waarom Malema 'n wit motor in plaas van die gebruiklike swart verkies?


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: