praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Donderdag, 11. Maart 2010

Bygewerk op:08:28:58 PM GMT

Jy is hier: Nuus Internasionale nuus Noord-Korea 'toegeeflik'
Facebook Twitter Digg Delicious Stumbleupon Google Bookmarks RSS Feed 
KOMMENTAAR AANGEDRYF DEUR DISQUS
Aantal kere gelees: 192

Noord-Korea 'toegeeflik'

E-pos Afdruk PDF

‘n Amerikaner van Koreaanse herkoms wat Noord-Korea Kersdag via ‘n bevrore rivier vanuit China binnegekom het, gaan vrygelaat word.

Volgens Noord-Korea het die man die land binnegesluip om die Noord-Koreane tot die Christendom te bekeer, maar hy toon “opregte berou” en gaan daarom vrygelaat word.

Nog ‘n Amerikaner is egter minder gelukkig. Hy het glo die land ingekom om politieke asiel gevra omdat hy weier om as kanonvoer vir die “kapitalistiese leër” te dien. Sy turf sit nog.




Verwante artikels:


KOMMENTAAR AANGEDRYF DEUR DISQUS