praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Thursday, 17. May 2012

Bygewerk op:04:37:53 AM GMT

Jy is hier: Nuus Afrikaanse nuus Roodt-Croucamp-debat oor etnisiteit môre op RSG

Roodt-Croucamp-debat oor etnisiteit môre op RSG

E-pos Afdruk PDF
Roodt en Croucamp

Môre-oggend om 7:15 op RSG se program Monitor, sal dr. Dan Roodt van PRAAG en dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg debat voer oor die onderwerp: "Ons woon in ‘n krimpende wêreld en etniese en volksidentiteite is uitgedien."

Ons nooi al ons lesers om in te luister. Indien u in die buiteland woon, kan u by www.rsg.co.za op RSG se klankstroom inskakel.

Dis 'n baie interessante onderwerp wat tot allerlei argumente en meningsverskille aanleiding kan gee.


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: