praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Thursday, 17. May 2012

Bygewerk op:04:37:53 AM GMT

Jy is hier: Motors Motorsport

Motorsport

Die jongste F1-wêreldkampioen ooit!

E-pos Afdruk PDF

Die 23-jarige Sebastian Vettel het Sondag in Abu Dhabi die jongste jaer nog ooit geword om die bestuurderswêreldtitel te verower. Daar was net eenvoudig niemand op die baan wat die jong Duitser se dag kon versuur nie.

Vettel het van die begin af in klassieke styl die baan aan die brand gejaag. Hy het as die buiteperd die finale naweek van F1 in 2010 binnegegaan. Fernando Alonso en Mark Webber was eintlik die twee om dop te hou, maar Alonso kon net sewende eindig nadat die rus Vitaly Petrov in sy Renault Alonso agter die veiligheidsmotor vertraag het. Alonso was na die tyd vol lof vir almal om hom maar hy was duidelik die josie in toe hy oor die wenstreep jaag en besef dat alles verby is sover dit sy aanspraak op die titel betref.

Webber, wat omtrent die hele seisoen die voortou op die punteleer gehad het, was ook duidelik teleurgesteld maar het op ‘n vraag van die BBC of hy aanstaande jaar weer gaan jaag, geantwoord: “Yeah”.

Die finale uitslag van die 2010 Abu Dhabi F1 lyk soos volg:

1

5

Sebastian Vettel

RBR-Renault

55

1:39:36.837

1

25

2

2

Lewis Hamilton

McLaren-Mercedes

55

+10.1 sek

2

18

3

1

Jenson Button

McLaren-Mercedes

55

+11.0 sek

4

15

4

4

Nico Rosberg

Mercedes GP

55

+30.7 sek

9

12

5

11

Robert Kubica

Renault

55

+39.0 sek

11

10

6

12

Vitaly Petrov

Renault

55

+43.5 sek

10

8

7

8

Fernando Alonso

Ferrari

55

+43.7 sek

3

6

8

6

Mark Webber

RBR-Renault

55

+44.2 sek

5

4

9

17

Jaime Alguersuari

STR-Ferrari

55

+50.2 sek

17

2

10

7

Felipe Massa

Ferrari

55

+50.8 sek

6

1

11

22

Nick Heidfeld

BMW Sauber-Ferrari

55

+51.5 sek

14

 

12

9

Rubens Barrichello

Williams-Cosworth

55

+57.6 sek

7

 

13

14

Adrian Sutil

Force India-Mercedes

55

+58.3 sek

13

 

14

23

Kamui Kobayashi

BMW Sauber-Ferrari

55

+59.5 sek

12

 

15

16

Sebastien Buemi

STR-Ferrari

55

+63.1 sek

18

 

16

10

Nico Hulkenberg

Williams-Cosworth

55

+64.7 sek

15

 

17

19

Heikki Kovalainen

Lotus-Cosworth

54

+1 Rondte

20

 

18

25

Lucas di Grassi

Virgin-Cosworth

53

+2 Rondtes

22

 

19

21

Bruno Senna

HRT-Cosworth

53

+2 Rondtes

23

 

20

20

Christian Klien

HRT-Cosworth

53

+2 Rondtes

24

 

21

18

Jarno Trulli

Lotus-Cosworth

51

+4 Rondtes

19

 

Uit

24

Timo Glock

Virgin-Cosworth

43

+12 Rondtes

21

 

Uit

3

Michael Schumacher

Mercedes GP

0

Ongeluk

8

 

Uit

15

Vitantonio Liuzzi

Force India-Mercedes

0

Ongeluk

16

 

Die finale puntestand vir die bestuurder in 2010 lyk soos volg:

1 Sebastian Vettel Duitsland RBR-Renault 256

2 Fernando Alonso Spanje Ferrari 252

3 Mark Webber Australie RBR-Renault 242

4 Lewis Hamilton Britanje McLaren-Mercedes 240

5 Jenson Button Britanje McLaren-Mercedes 214

6 Felipe Massa Brazilie Ferrari 144

7 Nico Rosberg Duitsland Mercedes GP 142

8 Robert Kubica Poland Renault 136

9 Michael Schumacher Duitsland Mercedes GP 72

10 Rubens Barrichello Brazilie Williams-Cosworth 47

11 Adrian Sutil Duitsland Force India-Mercedes 47

12 Kamui Kobayashi Japan BMW Sauber-Ferrari 32

13 Vitaly Petrov Rusland Renault 27

14 Nico Hulkenberg Duitsland Williams-Cosworth 22

15 Vitantonio Liuzzi Italie Force India-Mercedes 21

16 Sebastien Buemi Switserland STR-Ferrari 8

17 Pedro de la Rosa Spanje BMW Sauber-Ferrari 6

18 Nick Heidfeld Duitsland BMW Sauber-Ferrari 6

19 Jaime Alguersuari Spanje STR-Ferrari 5

20 Heikki Kovalainen Finland Lotus-Cosworth 0

 

Laas Opdateer op Maandag, 15 November 2010 12:30

Ferrari hou kop in Korea

E-pos Afdruk PDF

Die heel eerste Koriaanse Grand Prix het Sondag ‘n hele paar verrasings op gelewer. Volgens die plaaslike inwoners was dit maar net ‘n dag soos enige ander dag in Suid-Korea, dit het maar net gereën. Die organiseerder het eers die begin van die wedren met 10 minute vertraag en toe al die motors vier vier volle rondtes agter die veiligheidsmotor uitgestuur.

Die reën was egter so erg dat die hele sirkus tot stilstand gedwing is en nog 40 minute moes wag voordat die wedren eintlik kon begin. Die splinternuwe baan was seepglad en plekke het die water tot 10cm die poor die pad oppervlakte gespoel. Na die lang oponthoud het die manne besluit die wedren moet begin ander gaan hulle dit nie betyds voor sononder kan klaar maak nie.

Die sowat 100 000 mense het bankvas in gietende reën bly wag. Later is tot vir die baan beamptes toegejuig net om die gees aan die gang te hou. Toe die wedren uiteindelik aan die gang kom was dit Sebastian Vettel in sy Red Bull met sy span maat Mark Webber wat net soos in die oefenrondtes voor gejaag het wat die wedren oorheer het.

Die nat baan het uit eindelik die laaste sê gehad en Webber het beheer oor sy Red Bull verloor en in die rondte getol, dit het gelyk of hy die motor gevang het toe die jong Duitser Nico Rossberg in sy Mercedes skielik reg voor Webber opduik. Die baan was net te glad en Rosberg was net te vinnig om enige iets te doen, beide die Red Bull en die Mercedes van Rossberg was uit die wedren en die stukke het die pad vol gelê.

Fernando Alonso in sy Ferrari het soos ‘n pyl uit ‘n boog uit die verby geskiet en niemand kon hom keer tot op die einde nie. Die arme Vetel wat nie ‘n voet verkeerd kon sit nie se Renault enjin het die gees gegee en beide Red Bulls was uit. Filippe Massa in die ander Ferrari was kort op sy hakke.

Die Britse jaer Lewis Hamilton in sy Mclaren moes baie mooi ry om die Mclaren op die gladde pad te hou met die bande wat so te sê op gebruik was, maar hy het vas gebyt om tweede oor die wen streep te jaag. Die uitslag beteken dat Fernando Alonso nou die nuwe voorloper in die reeks is, Mark Webber het geen punte verdien nie, maar is nog steeds tweede op die punte leer met Lewis Hamilton in die derde plek.

Die huidige wêreldkampioen Jenson Button het 12de geëindig en geen punte verdien nie. Daar is slegs twee wedrenne oor met ‘n maksimum van 50 punte wat beskikbaar is, as Button enigsins die title wil behou sal hy beide die wedrenne moet wen,hy is nou 42 punte agter Alonso.Die volledige uitslag en punte stand lyk so.

 

Plek

Nr

Bestuurder

Span

Rondtes

Tyd/Uit

Wegspr

Punte

1

8

Fernando Alonso

Ferrari

55

Wenner

3

25

2

2

Lewis Hamilton

McLaren-Mercedes

55

+14.9 sek

4

18

3

7

Felipe Massa

Ferrari

55

+30.8 sek

6

15

4

3

Michael Schumacher

Mercedes GP

55

+39.6 sek

9

12

5

11

Robert Kubica

Renault

55

+47.7 sek

8

10

6

15

Vitantonio Liuzzi

Force India-Mercedes

55

+53.5 sek

17

8

7

9

Rubens Barrichello

Williams-Cosworth

55

+69.2 sek

10

6

8

23

Kamui Kobayashi

BMW Sauber-Ferrari

55

+77.8 sek

12

4

9

22

Nick Heidfeld

BMW Sauber-Ferrari

55

+80.1 sek

13

2

10

10

Nico Hulkenberg

Williams-Cosworth

55

+80.8 sek

11

1

11

17

Jaime Alguersuari

STR-Ferrari

55

+84.1 sek

15

 

12

1

Jenson Button

McLaren-Mercedes

55

+89.9 sek

7

 

13

19

Heikki Kovalainen

Lotus-Cosworth

54

+1 Rondte

21

 

14

21

Bruno Senna

HRT-Cosworth

53

+2 Rondtes

24

 

15

20

Sakon Yamamoto

HRT-Cosworth

53

+2 Rondtes

23

 

Uit

14

Adrian Sutil

Force India-Mercedes

46

Ongeluk

14

 

Uit

5

Sebastian Vettel

RBR-Renault

45

Enjin

1

 

Uit

12

Vitaly Petrov

Renault

39

Ongeluk

20

 

Uit

24

Timo Glock

Virgin-Cosworth

31

Ongeluk

19

 

Uit

16

Sebastien Buemi

STR-Ferrari

30

Ongeluk

16

 

Uit

25

Lucas di Grassi

Virgin-Cosworth

25

Ongeluk

22

 

Uit

18

Jarno Trulli

Lotus-Cosworth

25

+30 Rondtes

18

 

Uit

6

Mark Webber

RBR-Renault

18

Ongeluk

2

 

Uit

4

Nico Rosberg

Mercedes GP

18

Ongeluk

5

 

 

Die bestuurder kampioenskap lyk nou so;

 

Fernando Alonso                                      231
Mark Webber                                                   220

Lewis Hamilton                                                 210

Sebastian Vettel                                                206

Jenson Button                                                   189

 

Die res van die bestuurders staan nie meer ‘n kans nie.

 

Die spanne lê nou so op die punte leer;

Plek

Span

Punte

1

RBR-Renault

426

2

McLaren-Mercedes

399

3

Ferrari

374

4

Mercedes GP

188

5

Renault

143

6

Force India-Mercedes

68

7

Williams-Cosworth

65

8

BMW Sauber-Ferrari

43

9

STR-Ferrari

11

10

Lotus-Cosworth

0

11

HRT-Cosworth

0

12

Virgin-Cosworth

0

 

 

Laas Opdateer op Maandag, 25 Oktober 2010 09:21

Red Bull maak dit 1 en 2 in Japan!

E-pos Afdruk PDF

Die Japanse F1 Grand Prix was hierdie jaar een van die strafste wedrenne in baie jare. Een van die voorste vyf aanspraakmakers op die 2010-titel het die eerste plek ingeneem op die podium by Suzuka-2010.

Sebastian Vettel het met 'n uitstekende wedren voor ge-eindig en sodoende opgeskuif na die derde plek op die punteleer. Sy spanmaat Mark Webber in die ander Red Bull was tweede met 'n Spanjaard in sy Ferrari derde.

Die twee Britte, Jenson Button en Lewis Hamilton, wat uit eindelik 'n wedren kon voltooi, het die vierde en vyfde posisies ingeneem terwyl die veteraan Duitser Michael Schumacher wat vir die eerste keer hierdie seisoen weer na 'n formule een-jaer gelyk het, sesde was.

Felippe Massa in die ander Ferrari was die enigste groot naam wat nie die 2010-Suzukawedren kon voltooi nie. Die geveg tussen Red Bull en Mclaren vir die titel is nou amptelik 'n tweegeveg met beide die Red Bulls en die Mclaren wat punte kon verdien. Ferrari sal omtrent alles voorentoe moet wen om enigsins 'n aanspraak te kan behou.

Die bestuurderpunteleer lyk nou soos volg;
01 Mark Webber 220
02 Fernando Alonso 206
03 Sebastian Vettel 206
04 Lewis Hamilton 192
05 Jenson Button 189
06 Felipe Massa 128
07 Nico Rosberg 122
08 Robert Kubica 114
09 Michael Schumacher 54
10 Adrian Sutil 47
11 Rubens Barrichello 41
12 Kamui Kobayashi 27
13 Vitaly Petrov 19
14 Nico Hulkenberg 17
15 Vitantonio Liuzzi 13
16 Sebastien Buemi 8
17 Pedro de la Rosa 6
18 Nick Heidfeld 4
19 Jaime Alguersuari 3
20 Heikki Kovalainen 0
21 Jarno Trulli 0
22 Karun Chandhok 0
23 Lucas di Grassi 0
24 Timo Glock 0
25 Bruno Senna 0
26 Sakon Yamamoto 0

Die volledige uitslae van die 2010 Jananese F1 Grand Prix lyk soos volg;
Plek No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Uit Wegsp Punte
1 5 Sebastian Vettel RBR-Renault 53 1:30:27.323 1 25
2 6 Mark Webber RBR-Renault 53 +0.9 sek 2 18
3 8 Fernando Alonso Ferrari 53 +2.7 sek 4 15
4 1 Jenson Button McLaren-Mercedes 53 +13.5 sek 5 12
5 2 Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 53 +39.5 sek 8 10
6 3 Michael Schumacher Mercedes GP 53 +59.9 sek 10 8
7 23 Kamui Kobayashi BMW Sauber-Ferrari 53 +64.0 sek 14 6
8 22 Nick Heidfeld BMW Sauber-Ferrari 53 +69.6 sek 11 4
9 9 Rubens Barrichello Williams-Cosworth 53 +70.8 sek 7 2
10 16 Sebastien Buemi STR-Ferrari 53 +72.8 sek 18 1
11 17 Jaime Alguersuari STR-Ferrari 52 +1 Rondte 16
12 19 Heikki Kovalainen Lotus-Cosworth 52 +1 Rondte 20
13 18 Jarno Trulli Lotus-Cosworth 51 +2 Rondtes 19
14 24 Timo Glock Virgin-Cosworth 51 +2 Rondtes 22
15 21 Bruno Senna HRT-Cosworth 51 +2 Rondtes 23
16 20 Sakon Yamamoto HRT-Cosworth 50 +3 Rondtes 24
17 4 Nico Rosberg Mercedes GP 47 +6 Rondtes 6
Ret 14 Adrian Sutil Force India-Mercedes 44 Olie lek 15
Ret 11 Robert Kubica Renault 2 Meganies 3
Ret 10 Nico Hulkenberg Williams-Cosworth 0 Ongeluk 9
Ret 7 Felipe Massa Ferrari 0 Ongeluk 12
Ret 12 Vitaly Petrov Renault 0 Ongeluk 13
Ret 15 Vitantonio Liuzzi Force India-Mercedes 0 Ongeluk 17
DNS 25 Lucas di Grassi Virgin-Cosworth 0 Ongeluk 21

Die spanne se puntestand lyk so;
Plek Span Punte
1 RBR-Renault 426
2 McLaren-Mercedes 381
3 Ferrari 334
4 Mercedes GP 176
5 Renault 133
6 Force India-Mercedes 60
7 Williams-Cosworth 58
8 BMW Sauber-Ferrari 37
9 STR-Ferrari 11
10 Lotus-Cosworth 0
11 HRT-Cosworth 0
12 Virgin-Cosworth 0

JPAGE_CURRENT_OF_TOTAL