Tim du Plessis skryf in Beeld van 17 Julie 2009 in 'n smalende artikel oor Afriforum oa 'Rasse-ideologie is die virus wat die land al meer as 150 jaar terughou en verhinder dat Suid-Afrika tot sy volle potensiaal ontwikkel. Eers die ideologie van wit meerderwaardigheid en sedert 1994, sy swart eweknie. Albei aangevuur deur daardie teenproduktiewe ding, nasionalisme.'
Wit meerderwaardigheid mag dalk 'n ideologie wees, maar apartheid was bloot 'n modus vivendi om te oorleef. Die huidige gemors in die land bewys dat daar niks verkeerd mee was nie.
Daar stel Tim dit uiteindelik duidelik: Hy en sy trawante is anti-nasionaal, net soos hulle geestelike vaders Marx en Lenin, al besef hulle dit moontlik nie eers nie. (Tim se eie kinders, verstaan ek, was in 'n Engelse privaatskool.)
Media 24 en sy meelopers is 'n gevaarlike vyand van die Afrikaner, netsoos die hensoppers en joiners in die Engelse oorlog. Daarom moet ons tydig en ontydig hierdie verraderlike organisasie aan die kaak stel.

| < Vorige | Volgende > |
|---|