praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Saterdag, 13. Maart 2010

Bygewerk op:04:57:57 PM GMT

Jy is hier: Menings Briewe Blankes gaan ook getakel word
Facebook Twitter Digg Delicious Stumbleupon Google Bookmarks RSS Feed 
KOMMENTAAR AANGEDRYF DEUR DISQUS
Aantal kere gelees: 3409

Blankes gaan ook getakel word

E-pos Afdruk PDF
Die gevegte wat nou uitgebreek het onder die swartes is niks anders as ‘n sogenaamde "feeding frenzy" nie - soos wat mens in die natuur sien wanneer byvoorbeeld ‘n bok deur ‘n leeu gevang en opgevreet word deur die res van die trop en later die aasvreters.

Die hele blanke Afrikanerland is die prooi en almal het ‘n vredevolle feesmaal totdat die kos minder raak – dan bars die hel los onder die hongeres.

Skouspelagtig om te sien hoedat leeus onder mekaar tot die dood baklei as jy die hoof van die trop sou doodskiet wanneer hulle bv. jou bees gevang het.

Dis egter ook reeds duidelike etniese opruiming en net ‘n kwessie van tyd voordat die blankes getakel word.

Die regering kan die situasie tydelik ontlont deur nog meer kos vir die vegtendes te gooi in die vorm van blanke eiendom. Lulu Xingwana praat reeds openlik daarvan.

Soos wat Mugabe gedoen het en soos wat ons regering en selfs die UOVS-bestuur ook maar doen met die steun van invloedryke Afrikanermeningvormers.

Terwyl die korrekte permanente antwoord lê by wat ons reeds weet van die staatskunde, naamlik klein soeweriene volkstate en grense soos in die Balkanlande, Sowjet unie en Midde-Ooste.




Verwante artikels:


KOMMENTAAR AANGEDRYF DEUR DISQUS