Die liggaam vir kommersiële boere sal nou in plaas daarvan 'n geskrewe voorlegging inhandig.
Volgens Henk Vermeulen, die uitvoerende beampte, is die vergadering in 'n ANC-politieke byeenkoms verander.
Honderde mense het by die Mangaung-buitemuursesportsentrum in Bloemfontein byeengekom vir die verhoor oor die Skerpioene se ontbinding.

Die skare het eerwaarde SB Dire van die Mount Zion AME-kerk in Bloemfontein toegejuig wat gesê het dat wit partye Koevoet, spesiale magte en alle rassiste geherberg het en daarom moes die Skerpioene verdwyn.
Hy het gesê die DA en wit partye moet om verskoning kom vra omdat hulle nie wil hê dat swartes moet regeer of moet slaag nie.
Die bui was tot dusver dieselfde by al die openbare verhore in die Ooskaap, Kwazulu-Natal en die Noordkaap.
| < Vorige | Volgende > |
|---|