Die hele blanke Afrikanerland is die prooi en almal het ‘n vredevolle feesmaal totdat die kos minder raak – dan bars die hel los onder die hongeres.
Skouspelagtig om te sien hoedat leeus onder mekaar tot die dood baklei as jy die hoof van die trop sou doodskiet wanneer hulle bv. jou bees gevang het.
Dis egter ook reeds duidelike etniese opruiming en net ‘n kwessie van tyd voordat die blankes getakel word.
Die regering kan die situasie tydelik ontlont deur nog meer kos vir die vegtendes te gooi in die vorm van blanke eiendom. Lulu Xingwana praat reeds openlik daarvan.
Soos wat Mugabe gedoen het en soos wat ons regering en selfs die UOVS-bestuur ook maar doen met die steun van invloedryke Afrikanermeningvormers.
Terwyl die korrekte permanente antwoord lê by wat ons reeds weet van die staatskunde, naamlik klein soeweriene volkstate en grense soos in die Balkanlande, Sowjet unie en Midde-Ooste.
| < Vorige | Volgende > |
|---|







