No Picture

Ma verskyn vir opsetlike saakbeskadiging

‘n Ma van drie jong kinders, Natasha Swartz, verskyn weer op 24 Junie in die Bloemfonteinse Streekhof na sy vandag vlugtig verskyn het op ‘n aanklag van opsetlike saakbeskadeging.

Die saak is vir verdere ondersoek uitgestel. Die saak spruit ‘n … Lees verder




Proteahotel Midrand

PAP-skeppers besteel by hotelingang

Verskeie afgevaardigdes van die Pan-Afrika Parlement is buite hul hotel in Midrand beroof, het die Gautengse polisie gesê.

Hulle is Vrydagaand aangeval terwyl hulle in hul pendelbus oppad van die lughawe hotel toe gereis het, het polisiewoordvoerder Lungelo Dlamini in … Lees verder


No Picture

Vredesgeprek in Burundi stol

Burundi se opposisie boikot tans vredesgesprekke met die regering. Die dialoog het Maandag uit protes teen die moord van ‘n opposisieleier, Zedi Feruzi, ten einde geloop.

Die VN het vroeër ingegryp om ‘n maand van protes en geweld te beëindig … Lees verder



No Picture

Skudding tref Tokio

‘n Aardbewing met ‘n voorlopige sterkte van 5,6 op die Richterskaal gemeet het die Japanse hoofstad, Tokio, en omliggende gebiede vroeër geskud.

Die land se meteorologiese agentskap sê dit was nie nodig om ‘n tsoenami-waarskuwing uit te reik nie.

Die … Lees verder




No Picture

MTN sukkel met diesel in Nigerië

Nigerië se grootste selfoonoperateur, MTN, het gewaarsku dat hy gedwing kan word om sy dienste te sluit weens ‘n tekort aan dieselvoorraad in Afrika se grootste olieproduserende land.

MTN Nigeria het ‘n boodskap op die sosiale netwerk Twitter geplaas en … Lees verder


No Picture

Na beurtkrag kom beurtwater

‘n Professor aan die Noordwes-Universiteit sê Suid-Afrikaners moet hulle staal vir ‘beurtwater’.

Kobus van der Walt het tydens ‘n konferensie van die Rooivleis-abattoir-vereniging in Kaapstad gesê Suid Afrikaaners kan in die volgende vyf jaar ‘beurtwater’ verwag en sal daadwerklik water … Lees verder