Leon Lemmer: Geestelike vorming as die doel van die universiteit

Daar is rede om bekommerd oor die gehalte van skool- en naskoolse onderrig in die nuwe Suid-Afrika te wees. Die akademiese standaarde is dermate aan die daal dat ‘n leerling dalk eersdaags ‘n A-simbool sal kry deur bloot vir die … Lees verder

Anti-wit polisiegeneraal glo ontslaan ná interne SAPS-ondersoek

Die vakbond Solidariteit het ‘n week gelede bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) na afloop van sy interne ondersoek, die hoof van basiese polisie-ontwikkeling, generaal-majoor Sandra Malebe-Thema skuldig bevind het aan rassisme.

Volgens Anton van der Bijl, hoof van … Lees verder

Leon Lemmer: John Barrow as sosio-politieke kommentator

John Barrow (1764-1848) was van 1792 tot 1794 verbonde aan die Britse ambassade in Peking/Beijing, China, toe George Macartney (1737-1806) die ambassadeur was. Van 1797 tot 1798 was Macartney die goewerneur aan die Kaap tydens die eerste Britse besetting. Barrow … Lees verder

Salvini weier om Brussel se migrantekwotas te aanvaar

Matteo Salvini, minister van binnelandse sake van Italië, het gister gesê hy sal nie meer die binnekoms van migrante in Italië magtig nie, ondanks ‘n EU-ooreenkoms om dit tussen lidlande te deel.

“Ek sal nie immigrante wat aankom, magtig nie,” … Lees verder

Leon Lemmer: Graham Greene se besoek aan Liberië in 1935

Graham Greene (1904-1991) is ‘n bekende Britse skrywer. Hy het ‘n graad in geskiedenis aan die Universiteit Oxford verwerf, waar hy volgens eie erkenning meer gedrink as studeer het. Hy was toe ook vir ‘n wyle ‘n kommunis. Mede-skrywer Evelyn … Lees verder

Leon Lemmer: Tot lof van mure?

Stewige, hoë mure kan die grondslag vir goeie buurskap wees, veral in ‘n abnormale samelewing soos Suid-Afrika, waar rasgeïntegreerde woongebiede van owerheidsweë aan almal, maar veral aan die blankes, opgedring word en verset hierteen as rassisme en rassediskriminasie teen nie-wittes … Lees verder

Dan Roodt: Engels is die antitese van Afrikanerskap, repliek aan Jeanelle Greyling

Geagte Jeanelle Greyling,

Toevallig vang my oog die enigsins uitlokkende opskrif van u rubriek in Beeld, “Engels ook nodig vir Afrikanerskap”. Dis die tipe sin wat teen my hele wese indruis, wat ‘n bespotting van ons hele geskiedenis maak.… Lees verder

Islamiete vermoor, onthoof Skandinawiese meisies in Marokko

Twee Skandinawiese stappers, Maren Ueland en Louisa Vesterager Jespersen, is in ‘n gewilde toeristebestemming in Marokko onthoof. Ten minste een het haar teen “Islamofobie” uitgespreek voordat sy haar ontydige dood ontmoet het.

‘n Video het sedertdien aanlyn verskyn met die … Lees verder

Leon Lemmer: François Levaillant as sosio-politieke kommentator

In 1973 het JC (Jacobus Christiaan) Quinton (gebore in 1922 en hoof van die Parlementsbiblioteek 1967-1982) in die Suid-Afrikaanse Biblioteek die volgende boek bekend gestel: JC Quinton, AML Robinson and PWM Sellicks, eds: François Le Vaillant: Traveller in South Africa, Lees verder

Geseënde Geloftedag aan al ons lesers!

PRAAG wens al sy lesers ‘n geseënde Geloftedag toe. Dis die een dag van die jaar dat daar ‘n eenheidsgevoel onder alle Boere en Afrikaners heers, in herinnering aan die lyding, opofferings en heldedade wat die Groot Trek behels het. … Lees verder

Suidpunt: ‘Lojale verset’ in ‘n neutedop. Deel II.

In die vorige deel, of dan, die eerste helfte van Lojale verset het hoofsaaklik gehandel rondom die skrywersgesindheid, maar ook die volksgesindheid wat krities moet staan teenoor die menigte. In die laaste helfte is N.P. van Wyk Louw meer gemoeid … Lees verder

Leon Lemmer: Christo van Rensburg oor die geskiedenis van Afrikaans

Die taalkundige, Christo van Rensburg (1938-2018), het in die huidige dekade twee boeke gepubliseer wat polities byderwets die rol van nie-blankes in veral die ontstaan van Afrikaans oorbeklemtoon. Dit het meegebring dat hy ‘n gewilde spreker was by byeenkomste van … Lees verder

Suidpunt: Volkstaat of outonomie alleen kan nie kunswerke lewer

Geagte mev. Elma Potgieter (en ander vriende van die volk),

Ek het u brief van 9 deser gelees, en het skielik onthou ek het nog ‘n hoender in die oond: “Wirtschaftsgeschichte der Republik Venedig” moet nog vir die Afrikaanse Wikipedia … Lees verder

Amerikaners is vet, bedwelm en selfmoorddadig toon nuwe statistiek

Die vetsugsyfer in die Verenigde State het vanjaar die hoogste vlak ooit bereik, volgens die Verenigde Gesondheidstigting se 2018-verslag, terwyl ‘n onrusbarende toename in die misbruik van voorskrif-tipe psigoterapeutiese middels insgelyks opgemerk is.

Vetsug is ‘n toonaangewende bydraer tot kardiovaskulêre Lees verder