praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Vrydag, 12. Maart 2010

Bygewerk op:04:57:57 PM GMT

Jy is hier: Feuilleton Gedigte
Facebook Twitter Digg Delicious Stumbleupon Google Bookmarks RSS Feed 
Aantal kere gelees: 4001

Die Plaas

E-pos Afdruk PDF

Die plaas is stil
Nog grond deurdrenk
met Afrikaner bloed
Die windpomp draai stom
stille getuienis van hul laaste groet
klein lyfie in koerant toe gedraai
Mamma se kind is dood gebrand
Vergrype wat geen haan na kraai
Grynsend die swart die swart
Redeloos smalend het hulle die mag
Kyk na jou dogter jou wit moer!
Kyk hoe maak ek haar my hoer!
O jong vrou wat aan die lewe klou
Gestroop van jou onskuld sterf jy in rou
Twee liggame bymekaar gelaat
Moeder en Vader in die dood verlaat
Die plaas is stil,nog grond verdrink
In  die bloed van 'n Afrikaner kind.

'n Ligte mistykie...

E-pos Afdruk PDF

Nkosi Skelm

E-pos Afdruk PDF

NKOSI SKELM

My naam is Nkosi Skelm
ek is koning van die land,
ek’s gebore met die helm
en dus heldersiende want;
ek weet wat jy wegsteek
daar diep-diep in jou huis,
vanaand kom ek inbreek
kom kuier ek by jou tuis;
jy is mos ryk en ek is arm
jy bleek teenoor my blas,
ek kry koud en jy is warm -
nou verlos ek jou van jou las;
geen mure sal my keer nie
geen Duitse Herdershond,
geen alarms my afweer nie
my weghou van jou grond;
jou besittings kom ek steel
want dis joue net in naam -
weier jy om met my te deel
vat ek ook jou lewe saam;
my naam is Nkosi Skelm
ek is die gésel van die land
jy’s nou my slaaf ek jou dwelm
jy’t jou vryheid mos verpant.


H. Hekelaar

Laas Opdateer op Donderdag, 29 Oktober 2009 08:21

Skandmure

E-pos Afdruk PDF

Met volksvreemde name op mure
voel dit asof sterker en snel vernietigende hande
die snare van my hart
gryp, verruk en dit bespeel 
met 'n lied van herinnerings
wat die spelendes uittokkel.
'n Lied van ou vreugde en van nuwe pyn,
word uitkoggelend nagelaat.

Ek voel ‘n magtelose woede
en toe geselsendes verbygaan,
bal ek my vuiste uit verwyt 
sonder om te huil.
Die doodsangs van opstand
woel in my siel
maar nes die land
staan ek in bittere verlatenheid.

Gedrewe deur verraad
beland lourierkranse van ontslape helde
soos dooie blare in 'n trog swynevoer.
Die volk se naam is die vloekwoord
daarmee dra elkeen sy dood na die graf
dit moet agter hoë mure,
agter doringdrade begrawe word
voor die nuwe wêreld bekendheid werf.
Die groot droom is verby.

Terwyl ek wegstap
kyk ek op,
die agtermiddagson vaar stil
deur die verstikkende hemel
tot waar dit agter donker wolke verdwyn.
Die dag verdonker
nes die nag met 'n ondergaande maan.

Vuis

E-pos Afdruk PDF

ons stede rafel uit langs die nate
die verkeersligte is weer buite werking,
terwyl hoofstrate uitval
in gate

bloed vlek die grond van plase
waar mielies en koring moet groei
daar is graffiti teen tuynhuys se mure
en in woonbuurte moet vroue met hul eggenotes stoei
: kyk hoe word ons grondwet verkool
in begrafnisvure

uiteindelik
kry ek inbrekers se spore ook
in my huis,
en die hand waarmee ek groet
word
'n vuis

Laas Opdateer op Maandag, 26 Oktober 2009 15:37

Bladsy 1 van 2