praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Dinsdag, 09. Maart 2010

Bygewerk op:12:25:53 PM GMT

Jy is hier: Blok Susan Combrinck
Facebook Twitter Digg Delicious Stumbleupon Google Bookmarks RSS Feed 
Aantal kere gelees: 3776

Oeboentoe, waar is jy nou?

E-pos Afdruk PDF

00:00:00 Desmond Tutu het die volgende oor oeboentoe te sê gehad:

“Swartmense het iets genaamd OEBOENTOE. Dit gaan oor die essensie van menswees; dit maak deel uit van Afrika se geskenk aan die wêreld.

Dit omvat gasvryheid, omgee, om die ekstra myl vir ander te kan loop. Ons glo dat ‘n mens ‘n mens deur ‘n ander mens is, dat my menslikheid by joune, onlosmaaklik, betrokke is. As ek jou sou verontmenslik, verontmenslik ek onvermydelik myself. Die enkelingmens is ‘n teenstrydigheid en daarom werk jy vir die gemeenskaplike doel want jou menslikheid word verwesenlik deur te behoort.”

Die word “oeboentoe” kom vanuit die Nguni-tale. Oeboentoe beteken menswees en omvat die deugde van goedgesindheid, mededeelsaamheid, vrygewigheid, gasvryheid, vriendskap en barmhartigheid of simpatie en hierdie eienskappe word dus gebruik om ‘n persoon te beskryf wat “oeboentoe” het.

Laas Opdateer op Dinsdag, 03 Junie 2008 14:07 Lees meer...