praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Vrydag, 12. Maart 2010

Bygewerk op:04:57:57 PM GMT

Jy is hier: Blok Sokrates de Wet
Facebook Twitter Digg Delicious Stumbleupon Google Bookmarks RSS Feed 
Aantal kere gelees: 4531

Baie dankie, oom Tokyo

E-pos Afdruk PDF

ImageDit is seker niks nuuts dat mnr. Sexwale op openbare radio gekla het dat hy al weer “verkeerd verstaan” is deur lede van die opposisie nie. Die feit dat die stelling wat 'n week of wat gelede gemaak het en nou begin om homself te verdedig, dui aan dat hy êrens 'n flater gemaak het, wat hy nou probeer toesmeer.

Lees meer...

Israel: Is dit werklik apartheid?

E-pos Afdruk PDF

ImageDie SA regering se optrede Vrydag teenoor die Israelse ambassadeur was nie veel meer as wat mens van 'n klomp rassistiese barbare kon verwag nie. Om 'n land wat homself net verdedig teen ongeregverdigde aanvalle se ambassadeur in te roep en vir drie ure lank oor die kole te haal is niks anders as onverbloemde rassisme nie.

Lees meer...

Bravo Israel, welgedaan, gee die terroriste gas

E-pos Afdruk PDF

ImageEk het met 'n baie lekker lag vanoggend gelees oor die Suid-Afrikaanse regering wat skielik dink dat hulle vir Israel kan vertel hoe om sy eie buitelandse en militêre beleid te hanteer en om die aanvalle op die Gasastrook onmiddellik te staak.

Lees meer...

Die oplossing vir misdaad, ?n paar wilde voorstelle?

E-pos Afdruk PDF
Die oggendlug is skerp-vars, terwyl ek voor die rekenaar sit en werk. Die nuus dat ons land se vrye grond dalk nog 500 addisionele misdadigers moet dra in die gemeenskap is iets wat in my kop rondmaal. Dit kan net nie so aanhou nie. Daar moet êrens ‘n oplossing wees. Dis toe wat ek die aha-ervaring kry, soos vars oggendlug in die winter wat mens se kop kom oopmaak.

 

Laas Opdateer op Vrydag, 22 Augustus 2008 07:40 Lees meer...

NSA-regering soebat om verder gedestabiliseer te word

E-pos Afdruk PDF

Image In die Rapport van verlede naweek was daar ʼn berig wat handel oor ʼn verslag wat bekendgemaak is deur die Nasionale vervolgings gesag (NV ) waarin baie dringende waarskuwings gerig word dat Suid-Afrika as veilige hawe gebruik word deur Moslemterroristegroepe.

Laas Opdateer op Woensdag, 13 Augustus 2008 17:32 Lees meer...

Bladsy 1 van 3