Koerieraflewering – ekstra

Indien u verkies om u boek/e by 'n straatadres per koerier te ontvang, moet u hierdie koerieropsie ook "bykoop". Alles bestellings wat vóór 14:30 ontvang word, word nog dieselfde dag versend en kan teen 10:00 die volgende oggend verwag word. Indien ons die bestelling eers later in die dag ontvang, sal dit eers vir versending die volgende dag bespreek word.

Alle koerierbestellings word per UTI-koeriers se "Express"-opsie versend wat landwyd binne 24 uur afgelewer word.

Quantity

Price: ZAR70.00

Shipping: ZAR0.00

Loading Updating cart...

People who bought this item also bought