MRK afgeraai om Zoeloekoning te ondersoek

Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor justisie, Mathole Motshkega het probeer om die voorsitter van die Menseregtekommissie, Lawrence Mushwana af te raai om voort te gaan met die ondersoek na uitsprake van koning Goodwill Zwelithini.

Die ondersoek word gedoen … Lees verder

Zuma se seun wil van buitelanders ontslae raak

President Jacob Zuma se seun, Edward, het ter ondersteuning van koning Goodwill Zwelithini se omstrede oproep beaam dat buitelanders uit Suid-Afrika gedeporteer behoort te word.

“Ons moet bewus wees dat as ‘n land sit ons op ‘n tydbom van hulle … Lees verder

Buitelanders in rep en roer oor Zoeloekoning se aanmerking

Meer as ‘n honderd buitelanders het by die polisiestasie op Isipingo in KwaZulu-Natal saamgedrom om aanklagte van aanranding en intimidasie in te dien, nadat tien van hulle winkels in die dorp, suid van Durban, geplunder is.

Hulle sê dit is … Lees verder

Zoeloekoning het nog nie grondeis ingedien nie

Die Hoof-grondeisekommissaris het berigte ontken dat ‘n multimiljardrandse grondeis deur die Zoeloekoning Goodwill Zwelithini, en ander tradisionele leiers ingedien is, het RSG berig.

Nomfundo Gobodo sê hulle het nog geen eis van dié aard van die koning ontvang nie. Hy … Lees verder