Zimbabwiese opposisie verdeeld oor tweede ronde

Boonop bevind sy leier, Morgan Tsvangirai, hom tans buite Zimbabwe uit vrese vir sy veiligheid. Gerugte dat lede van die weermag Tsvangirai en ander MDC-leiers met skerpskutters sou teiken, is ook in omloop.

In die eerste ronde van die presidentsverkiesing … Lees verder