Sy het 'n eerste plek verdien met 'n tyd van 58,77 sekondes in die hafleindronde by die Beijing-spele.
Die vorige rekord van 58,97 is vanjaar by die Amerikaanse uitdunne deur Natalie Coughlin opgestel.
Coughlin het vyf agtereenvolgende wêreldrekords opgestel voordat
… Lees verder