Dan Roodt: ‘n 1652-makwerekwere-bondgenootskap?

Iets om te oorweeg: Linkse Engelse en die SA swart elite het ‘n alliansie teen Afrikaners gesluit & ons oorwin, alles geplunder, wil grondgryp, ens. En as ons ‘n alliansie aangaan met buitelandse swartes in SA & hul lande van … Lees verder

Zimbabwe binnekort sonder brood weens valutatekort

Zimbabwe kan binne ‘n week sonder brood wees nadat meelvoorrade afgeneem het weens die land se versuim om  vir ingevoerde koring te betaal, volgens ‘n vertroulike brief wat Maandag aan bakkers deur die land se graanmeulenaarsgroep geskryf is.

Dié radikale, … Lees verder

Dan Roodt: Ek gun Shanté Kroukamp haar plastieksak vol note

Tans publiseer Netwerk24 enkele meningstukke deur jongmense, wat ‘n interessante blik op hul denke — of gebrek daaraan — bied. As mens 20 is, dink jy gewoonlik dat jy meer weet as jou ouers en dosente. En natuurlik dat jy … Lees verder

Klaas Waarzegger: Malema heel moontlik die volgende SA president

‘n Paar jaar gelede het ek ‘n stuk geskryf oor Julius Malema nadat hy uit die ANC geskors is, en Zuma se “Skaduweehandlangers” ‘n klomp (sommige ongeldige) sake teen hom oopgemaak het in ‘n poging om hom te diskrediteer. Baie … Lees verder

Bob bedank nadat hy sy land totaal vernietig het

Zimbabwiese president Robert Mugabe het bedank. Die Afrika-bevrydingsheld en een van die wêreld se mees berugte diktators het Dinsdag as president uitgetree, ‘n week nadat die weermag en sy voormalige politieke bondgenote teen hom gedraai het.

Die spreker van die … Lees verder

Mugabe kry ‘n rolstoel, ‘n simbool van ‘n gefaalde staat

Die Zimbawiese kabinet het ‘n rolstoel aan president Robert Mugabe oorhandig as ‘n verjaardaggeskenk tydens ‘n geselligheid in Harare.

Die simboliese gebaar is soos al die ander gebare van die land se leierskap omgeef van ‘n wrange ironie.

Die land … Lees verder

Leon Lemmer: Afrikanisering in Oos- en Suidelike Afrika

Stephen Taylor is ‘n Britse joernalis wat dikwels oor Afrika skryf. Hy is in 1948 in Seepunt gebore. Hy was ‘n joernalis by die Rand Daily Mail en World voordat hy in 1970 na Engeland geëmigreer het. In 1997 het … Lees verder

‘n Suid-Afrikaanse Nuwejaar: 31, ook onwettiges, in ‘n taxi

‘n Eg-Suid-Afrikaanse Nuwejaarsverhaal: ‘n Oorlaaide swart taxi wat onwettige immigrante vervoer van Zimbabwe.

‘n Taxibestuurder is in hegtenis geneem naby Mokopane Maandag wat na bewering sy voertuig met 31 passasiers volgeprop het – dubbel die getal van die 15-sitplekke waarvoor … Lees verder

Zimbabwe ‘het nou sterkste geldeenheid in Afrika’: regeringskoerant

Die Zimbabwiese regeringskoerant The Herald het gister beweer dat dié land nou oor “die sterkste geldeenheid in Afrika beskik” nadat die regering begin het om effektewissels (sg. “bond notes”) aan die publiek vry te stel. Volgens die koerant het Zimbabwiërs … Lees verder

Nie Zim of SA weet hoeveel Zimbabwiërs in SA woon nie

Die groot aantal ongedokumenteerde Zimbabwiërs wat onwettig in Suid-Afrika vertoef, hou ‘n bedreiging in vir die veiligheid van Suid-Afrika, asook Zimbabwe se belange in die land, het ‘n diplomaat Dinsdag gewaarsku.

Zimbabwiese ambassadeur in Suid-Afrika, Isak Moyo het in ‘n … Lees verder

Duitse maatskappy weier glo om Zim-note te druk

‘n Duitse maatskappy, Giesecke and Devrient, het ‘n versoek van Zimbabwe van die hand gewys om die nuwe geld vir die tesourie te druk wat tans met enorme kontantvloeiprobleme worstel.

John Mangudya, president van Zimbabwe se reserwebank, het na bewering … Lees verder

SA verskaf steeds krag op skuld aan bankrot Zimbabwe

Terwyl Eskom sukkel om Suid-Afrika se ligte aan te hou, verskaf die openbare maatskappy steeds elektrisiteit op skuld aan Zimbabwe. Tans skuld ons noordelike buurland met sy ekstremistiese antiblanke regering Eskom R250 miljoen, sonder enige teken dat dit betaal gaan … Lees verder

Die laaste dae van ‘n wit boeregesin in Zim

Die McKinnons het vir sestien jaar lank die ergste van Zimbabwe se grondbesettings verduur. Op hul plaas naby Harare, moes hulle ontvoering, marteling, tronkstraf, uitsettingspogings en valse kriminele aanklagte trotseer.

Dit het alles tot ‘n einde gekom toe swartes hul … Lees verder