Zille is die nuwe Penny Sparrow

Die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer sal na verwagting ‘n debat hou oor die premier, Helen Zille se twiets wat kolonialisme regverdig.

Zille het intussen om verskoning gevra omdat sy getwiet het dat die nalatenskap van kolonialisme nie slegs negatief is nie, … Lees verder

Zille wil nie in ‘n wit buurt woon nie

Helen Zille, 63, premier van die Wes-Kaap en leier van die DA, se tuiste moet Leeuwenhof, die premier se woning in Oranjezicht, wees.

“Maar gewoonlik ons leef in Rosebank,” het Zille aan timeslive gesê. Rosebank is ‘n voorstad van Kaapstad.… Lees verder

Zille verdedig geheime SAID-eenheid

Die Presidensie het ten sterkste beswaar gemaak teen bewerings van die DA-leier, Helen Zille oor die president se verbintenis met die inkomstediens.

Zille het president Jacob Zuma verbind met die skorsings van amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.

Volgens die Presidensie … Lees verder

DA kan nie enkele bron verskaf vir ‘sukses’-bewerings nie

Die DA twiet lustig en onophoudelik oor die party se “suksesse” in die Wes-Kaapse regering.

Net so leuenagtig soos die party se plakkate wat lui “Registreer en wen!” asof die verkiesing ‘n lotto is en die party ‘n kans staan … Lees verder

Zille storm uit vergadering oor SANW nie ontplooi word

zazille2Die emosionele uitbarstings van die Wes-Kaapse premier, Helen Zille is al bekend agv haar energieke Twitter-vingers.

Zille het Donderdag weer vir ongelukkigheid gesorg nadat sy uit ‘n vergadering met die minister van polisie Nathi Mthethwa gestorm het. Die Lees verder

Geen uitspraak nog oor Tlokwe nie

Die stryd om die burgemeesterspos van Tlokwe Munisipaliteit gaan onopgelos bly.

Die aansoek om die raadsvergadering – wat geëindig het in die skorsing van Tlokwe-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester Maphetle Maphetle – tot niet te maak, is uitgestel in die Noord-Gauteng … Lees verder

Zille gee lys wette wat dienslewering ophou

Helen Zille, Wes-Kaapse premier het ‘n lys van nasionale wette wat dienslewering in die provinsiale regering vertraag, aan die presidensie, regering asook die ministerie vir tradisionele aangeleenthede oorhandig.

Dít kom na ‘n versoek wat pres. Jacob Zuma aan die Wes-Kaapse … Lees verder