Malleus maleficarum herskryf: van heksery tot rassisme

Deur die eeue heen het die mensdom ʼn geneigdheid getoon om onderworpe te wees aan massahisterie. Graag onderskei ons ons van die diereryk deur ons vermoë om logies te redeneer en dit onafhanklik van ander te kan doen. Eufemisties en … Lees verder

Zelda La Grange en as die Afrikaner sy rug op ander begin keer

Met Zelda La Grange wat nou wonder of Francois Hollande haar in Frankryk sal terugneem (vermoedelik vanweë haar Hugenotevan), kan ek sommer nou vir haar sê: Francois Hollande gee vir jou g’n snars om nie. Trouens, as Franse sosialis gee … Lees verder

Zelda ignoreer plaasmoorde in haar heuglike transformasie na swart

Twee lagwekkende Anglo-Amerikaanse buiksprekers
Twee lagwekkende Anglo-Amerikaanse buiksprekers

Penguin is glo “verheug” om aan te kondig dat ‘n boek oor Zelda la Grange se transformasie van ‘n Afrikaner na iemand wat rasvermenging voorstaan, die lig sal sien.

La Grange het jare gelede Mandela se … Lees verder

Mandela se testament gelees

Zelda la Grange
Zelda la Grange lei Mandela

Nelson Mandela se testament van 40 bladsye wat Maandag gelees is, het belangstelling gaande gehad omdat daar reeds ‘n uitgebreide familietwis oor sy erflating woed.

Dit is Maandag onthul dat Mandela en Graca Machel, die … Lees verder