ANC erken Zim-burgers se aandeel in SA

Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, het het toegegee dat pres. Robert Mugabese stelling dat Zimbabwiese burgers Suid-Afrika se ekonomie oorgeneem het, waar is.

Hy gesê Suid-Afrika kan by Mugabe gaan kers opsteek wat betref beleggings in onderwys en opleiding.… Lees verder

Zanu-PF begin Liberiese-tipe skendings

'n Vrou se hande en voete is afgekap deur regeringsondersteuners en haar huis is aan die brand gesteek. Daarna is sy lewendig in haar eie huis verbrand.

Volgens Marwick Khumalo, die hoof van die waarnemersgroep, het hul span na die … Lees verder