NFP hoop om KZN in te palm

nfpDie leier van die Nasionale Vryheidsparty, Zanele Magwaza-Msibi het haar hoop uitgespreek dat die party ná die verkiesing op 7 Mei in beheer van KwaZulu-Natal sal wees.

Sy het in Tembisa gepraat by ‘n geleentheid ter viering van die party … Lees verder

NVP-takleier doodgeskiet

Die leier van die Nasionale Vryheidsparty, Zanele Magwaza-Msibi het ‘n beroep op die polisie gedoen om alles moontlik te doen om die moordenaars van ‘n tak-leier van haar party vas te trek.

Die 48-jarige Ntombi Mzila is gister by die … Lees verder