Leon Lemmer: Afrikanisering in Oos- en Suidelike Afrika

Stephen Taylor is ‘n Britse joernalis wat dikwels oor Afrika skryf. Hy is in 1948 in Seepunt gebore. Hy was ‘n joernalis by die Rand Daily Mail en World voordat hy in 1970 na Engeland geëmigreer het. In 1997 het … Lees verder

Zambiese polisie vat opposisie-betogers vas

Zambiese polisie het 133 mense in hegtenis geneem wat betoog het teen die herverkiesing van pres. Edgar Lungu nadat sy hoofopponent, Hakainde Hichilema (foto bo), gesê het daar met die verkiesingsuitslae gekonkel is.

Reuters berig dat Lungu Maandag ‘n naelskraapse … Lees verder

Zambiese ‘stembedrog’ gevrees na SA nie stembriewe mag druk nie

Zambiërs het gaan stem ná ’n verkiesings­veldtog wat deur “ongekende” geweld geteister is en die land se relatiewe stabiliteit en demokratiese rekord kan bedreig.

Ten spyte van meer mededingende tenders van Suid-Afrikaanse maatskappye, het die die Verkiesingskommissie vir Zambië (ECZ)’n … Lees verder

Zambiërs nie entoesiasties oor demokrasie nie

Zambië sal Donderdag stem in ‘n algemene verkiesing. Inwoners sal ook hulle stemme uitbring vir die volgende president van die land.

Maar daar is byna geen entoesiasme vir die demokratiese proses nie. Regoor Zambië is besonder lae stempersentasies in die … Lees verder

Amerikaanse toeris ernstig deur kameelperd beseer

’n Amerikaanse toeris is glo deur ‘n kwaai kameelperd aangeval en ernstig beseer. Sy verkeer steeds in ’n kritieke toestand.

Die toeris is Saterdag deur die Netcare 911-nooddiens se lugambulans van Zambië na Suid-Afrika gebring.

Athlenda Mathe, Netcare 911-woordvoerder, sê … Lees verder

Liedjie oor tas vol drank gee aanstoot

’n Zambiese musikant is in hegtenis geneem oor ‘n liedjie wat hy geskryf het en waarin die spot gedryf word met dié land se president Edgar Lungu.

Die 31-jarige Chama Fumba is in Lusaka gearresteer omdat hy pres. Lungu daarvan … Lees verder

Nie plek vir witte in Zambië se nuwe regering

Die nuutverkose pres. Edgar Lungu van Zambië, het Maandag aangekondig dat visepresident­ Guy Scott, Afrika se enigste onlangse wit staatshoof­, nie deel sal wees van sy regering nie.

Lungu het verlede week die verkiesing naelskraap gewen.

Scott was waarnemende president­ … Lees verder

Zambiese verkiesingsuitslae vertraag

Die Zambiese presidentsverkiesing sal steeds by sommige stempunte voortgesit word nadat dit nie Dinsdag kon open nie.

Volgens die land se verkiesingkommissie kon stemmateriaal en personeel nie betyds by afgeleë gebiede afgelewer word nie, omdat swaar reën wat uitgesak het, … Lees verder

Waarnemerspan na Zambië waar verkiesingstryd warm word

‘n Waarnemersending, SEOM, van die SAOG het in Lusaka, Zambië, aangekom om te verseker dat die land se presidentstussenverkiesing op 20 Januarie vreedsaam, vry en regverdig verloop.

Maite Nkoana-Mashabane, Suid-Afrika se minister van internasionale betrekkinge en samewerking wat die waarnemerspan … Lees verder

Zambië se wit president verander besluit na oproer

Zambië se eerste wit president moes vinnig ‘n ongewilde besluit omkeer nadat sy swart kiesers openlik in opstand gekom het.

President Guy Scott se aangekondiging dat hy Edgar Lungu, wat ook as die minister van verdediging en justisie waargeneem het, … Lees verder

Zambiese president gaan in Londen dood

Die Zambiese president Michael Sata is in Londen dood, waar hy besig was om behandeling vir ‘n onbekende siekte te ontvang, berig drie private media-instellings in Zambië.

Die berigte op die private Muzi-televisiekanaal, asook die Zambia Reports- en Zambian Watchdog-webwerwe … Lees verder

Zambiese president in NY-hospitaal

Volgens die New Yorkse polisie is president Michael Sata van Zambië Donderdag in ‘n hospitaal in New York opgeneem.

Sata het van Lusaka na New York gevlieg om die jaarlikse VN-byeenkoms van die Algemene Vergadering by te woon. Hy het … Lees verder

Mislukte ivoortransaksie lei tot vier se dood

olifantstropers
Stropers aan die werk

Die Zimbabwiese polisie stel ondersoek in na die dood van vier mense wat naby ‘n wildreservaat geskiet is.

Die liggame van ‘n man en vrou is in ‘n bakkie in ‘n rivierbedding naby die grens met … Lees verder

Zambiese opposisielid vas nadat hy president patat noem

Pres. Sata, moeg vir opposisie
Pres. Sata, moeg vir opposisie

Zambiese polisie het ‘n leier van die opposisie vir laster in hegtenis geneem en aangekla, nadat hy die president met ‘n patat vergelyk het.

Frank Bwalya , hoof van die Alliance for a better ZambiaLees verder