Rio Tinto het glo staatsgeheime gesteel

Vier werknemers van Rio Tinto wat deur die Chinese veiligheidsministerie aangehou word, word daarvan beskuldig dat hulle staatsgeheime gesteel het wat verband hou met prysdata.

Die vier het glo amptenare by Chinese staalgroepe omgekoop tydens Rio Tinto se jaarlikse ystererts-onderhandelings

Lees verder