Amerikaanse Islam-deskundige in Ysland vergiftig

‘n Mediese verslag het bevestig dat die vooraanstaande Amerikaanse Islam-deskundige Robert Spencer in Ysland vergiftig is nadat hy ‘n toespraak oor Islam en die toekoms van Europese kultuur gegee het.

By die restaurant waar hy verlede Donderdag na die toespraak … Lees verder

Gerugte van ‘n historiese ontmoeting tussen Trump en Poetin

Die eerste buitelandse reis van President Trump sal moontlik na ‘n vergadering met Rusland se Vladimir Poetin in die hoofstad van Ysland wees.

Die Sunday Times het onthul dat verkose-president Donald Trump hoop om die Russiese leier Wladimir Poetin binne … Lees verder

Engeland in sak en as oor sokkerneerlaag teen kleine Ysland

Die Engelse sokkerspan het gisteraand met 2-1 teen Ysland, een van die kleinste volkere ter wêreld, in ‘n uitspeelwedstryd vir die Europese sokkerbeker verloor. Ysland beskik oor net meer as 300 000 burgers teenoor Engeland se 55 miljoen mense wat … Lees verder

Dan Roodt: Kan Afrikaners en Afrikaans dié genadelose aanslag oorleef?

Tale en kulture het deur die eeue uitgesterf. Ons sal nooit weet of daar ‘n groot letterkunde of manjifieke idees in daardie tale bestaan het nie. Selfs Latyn, wat eens op ‘n tyd die taal van die hele Europa was … Lees verder

Oor onafhanklikheid vir Skotland, met toepassing op Suid-Afrika

In die plaaslike koerante is aanvanklik min aandag aan die moontlikheid van Skotse onafhanklikheid geskenk. Nader aan die referendumdatum (18 deser) en veral toe dit blyk dat die meerderheid kiesers ten gunste van outonomie kon stem, het meer berigte verskyn. … Lees verder

Greenpeace weier walvisvleisvragskip in Durban

Walvisjagter skiet harpoen
Walvisjagter skiet harpoen

Greenpeace, die internasionale omgewingsorganisasie, het ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om Ysland se vragskip in hul hawens te verbied en ander Afrikalande tot soortgelyke stappe te oorreed.

Suid-Afrika is gevra om druk op Afrika-lande uit … Lees verder

Swede wil prostitute se kliënte ook laat opsluit

Filippa (in Sweedse volksdrag) en Frederik Reinfeld.
Filippa (in Sweedse volksdrag) en Frederik Reinfeldt.

Swede se konserwatiewe eerste minister het Maandag gesê hy wil toesien dat die volle omvang van die wet op prostitute se kliënte toegepas word, sodat hulle nie net beboet word nie, maar ook … Lees verder