Gaan hulle tenks stuur om ons te keer om ‘Die Stem’ te sing?

Die polemiek rondom die sing van “Die Stem” is besig om wyer uit te kring en intussen het die EFF ook te kenne gegee dat die dele van ons volkslied wat tans nog by rugbywedstryde gesing word, uit die amptelike … Lees verder

Terug na ‘n apartheidsekonomie?

Tydens die apartheidsjare, en veral vanaf 1968 tot 1988, het die ekonomie geblom as gevolg van die heersende ekonomiese stelsel in die RSA. Die staat het onder meer die leiding geneem met tientalle Bantoe-ontwikkelingskorporasies. Desentralisasie van die ekonomie was noodsaaklik

Lees verder