My herinneringe van DStv voer ek terug na die jaar 2000, toe ek tien was. Om duidelikheid, hierdie artikel is geskryf op 22 September 2019 (sou onderstaande gegewens oornag verander). Ek dink ons het die volle pakket gehad. Cartoon Network… Lees verder
Etiket: YouTube
Dan Roodt-onderhoud met Stefan Molyneux op YouTube
Dr. Dan Roodt van PRAAG se YouTube-onderhoud is gisteraand opgelaai en kan hier onder gevolg word. Die onderhoud is ongeveer ‘n uur lank en gaan oor die ondermyning van Suid-Afrika deur die ANC en SAKP in die verlede, maar ook … Lees verder
Wat YouTube toelaat en nie toelaat nie
Watter tipe video’s word van YouTube afgehaal en om watter rede? Enigeen wat oor dié vraag wonder: jy mag maar ‘n video vertoon van ‘n blanke seuntjie wat aan ‘n galgtou opgehang word.
‘n Ysingwekkende video wat die seuntjie uitbeeld, … Lees verder
New York Times bekommerd oor ‘regse gevaar’ op YouTube
Die linkse Amerikaanse koerant, The New York Times, het gister berig oor die “regse gevaar” wat op YouTube dreig. Volgens die koerant is “YouTube die gasheer vir net ‘n enkele oorheersende inheemse politieke gemeenskap: die YouTube-regses”. Dit volg op die … Lees verder