PRAAG-geselsforum beskikbaar vir uitgebreide debatte

Terwyl ons verheug is oor die aantal besoeke wat ons ontvang, asook die lewendige debat op die Disqus-kommentaarfunksie wat sommige artikels uitlok, wil ons lesers daarop attent maak dat die PRAAG-geselsforum soms ‘n beter plek kan wees om langdurige debatte … Lees verder

Woods-skandaal ‘n meevaller vir internetpublikasies

Soos enige ordentlike skandaal wat ‘n gevierde persoon betrek, het die Tiger Woods-drama ‘n skerp styging in verkeer na webwerwe wat besonderhede van sy motorbotsing en buite-egtelike verhoudinge aangebied het, veroorsaak. Die styging sal egter waarskynlik kortstondig wees, namate die … Lees verder

Firefox bereik 1 miljard aflaaie

Die 500-miljoenmerk is verlede jaar verbygesteek maar met die vrystelling van Firefox 3.0 en kort daarna 3.5 het hulle die 1-miljardmerk binne slegs 17 maande verbygesteek. Dit is aangehelp deur die bemarkingsveldtog wat daartoe gely het dat meer as 8 … Lees verder