Kaapstad, Wits gesluit omdat betogers wil aanhou

Die akademiese program aan die Universiteit van Kaapstad sal Maandag gesluit bly, het die instelling Sondag via Twitter aangekondig.

“Na deeglike oorweging sal die kampus gesluit wees môre, Maandag, Oktober 26, 2015,” het die Universiteit getwiet.

Dit kom nadat ‘n … Lees verder

Amerikaanse State Department hits betogers aan

Terwyl ‘n minderheid studente amok maak by universiteite en skoolkinders en skoonmakers aanhits tot ongehoorsaamheid, wil dit voorkom asof die Amerikaanse State Department ook toegetree het tot die Xhosa-faksie.

Die VSA het sy “kommer” uitgespreek oor berigte dat die onluste-eenheid … Lees verder

Xhosa-faksie kla oor ‘oormatige geweld’

Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap sal Donderdag ‘n dringende aansoek deur betogers van die Xhosa-faksie aanhoor om die polisie te verbied om “oormatige geweld”, en onder meer traanrook en skokgranate teen betogers te gebruik.

Die Wes-Kaapse Hooggeregshof is gelaai met … Lees verder

Xhosa-faksie hou presterende studente gyselaar

‘n Ooreenkoms tussen visekanseliers en die Minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, om klasgelde by universiteite regoor die land met net 6% te verhoog in stede van 10%, is deur studentebetogers verwerp.

Die klein groepie Xhosa-belhamels wat die instellings landwyd … Lees verder