Leon Lemmer: Twee politieke waterskeidings: 1795 en 1994

Die historikus Dan Sleigh (gebore in 1938) skryf soos geen ander outeur nie en dikwels beter as baie van hulle. Sy skryfwerk is ‘n toonbeeld van die seggingskrag van Afrikaans. Om sy werk te vertaal sou nie maklik wees nie. … Lees verder

Open Stellenbosch eis dat US-raad ontbind

Lede van die drukgroep Open Stellenbosch eis dat die raad van die Universiteit Stellenbosch ontbind word.

Die groep het opgeruk na ‘n lokaal waar ‘n raadsvergadering gehou word.

Hulle beweer die raad “belemmer transformasie” omdat die bestuur nie wil toegee … Lees verder

US gooi geld vir Xhosa en Afrikaans

Die Universiteit van Stellenbosch gaan ‘n fonds begin om Xhosa as ‘n akademiese taal te ontwikkel, het RSG berig.

Die projek is ‘n inisiatief van die nuwe rektor en Vise-Kanselier, Wim de Villiers. Die fonds sal jaarliks ‘n prys van … Lees verder

Afrikaans krepeer

english-onlydeur Leon Lemmer

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl verkondig deesdae dat Afrikaans sedert 1994 ‘n bloeitydperk beleef. Soos seker met alle plaaslike dinge, gaan dit glo sedert 1994 ook met Afrikaans beter as ooit tevore. Ek … Lees verder

Moenie familie by taaldebat betrek

Lionel AdendorfIn repliek op Dan Roodt se opmerkings in Naspers, ons IG Farben?, dit is inderdaad so dat ek Afrikaans grootgeword het, na ‘n oorspronklike Afrikaanse universiteit toe gegaan het en in Engels klas gekry het en verlief geraak het … Lees verder

Skoolhoof aangerand oor Afrikaanse voorkeur

‘n Skoolhoof van Rainbow Primary School in Wesbank, Delft, Brent Bruintjies, loop tans met sy arm in ‘n verband nadat woedende ouers dit gedraai het gedurende ‘n argument.

IOL berig die ouers het die hoof daarvan beskuldig dat die skool … Lees verder