Springbokke se grand finale

'n Selfversekerde Victor Matfield, 'keiser van lynstane'Die Springbokke het aan die begin van hierdie jaareindetoer rugby gespeel soos wat Ras Dumisani gesing het, maar hulle maak keel skoon om vandag hulle lang seisoen op ‘n hoë noot af te sluit, ‘n hoë-C, glinsterend en glorieryk soos … Lees verder

Griekwas se kaartehuis tuimel in op Loftus

Moet net nie vandag vir Dawie Theron vertel hoeveel jy al vir ‘n Hallmark-kaartjie betaal het nie, of selfs vir ‘n verkeerskaartjie nie. Gister op Loftus het die Grikewas twee geel kaarte gekoop teen 34 punte, die wedstryd en waarskynlik … Lees verder

Vrystaat verloor op punte

Die Vrystaat het ‘n ongekompliseerde rugbyfilosofie: Om ‘n wedstryd te wen, moet jy sorg dat jy meer punte as hulle het. Alte dikwels hierdie jaar het hulle teenstaanders meer punte as die Cheetahs gekry. Die Vrystaters hardloop en dryf en … Lees verder