Naspers vra om verskoning vir apartheid

Media24 se uitvoerende hoof, Esmaré Weideman het om verskoning gevra vir die rol wat Naspers gespeel het tydens apartheid.

By die eeufeesviering van Naspers en Die Burger in Kaapstad, het Weideman medepligtigheid aan ‘n moreel onverdedigbare politieke regime erken asook … Lees verder

Nuwe petisie oor Clive Derby-Lewis na aanval op hom en Walusz

Die nuwe politieke party, Front Nasionaal, het ‘n petisie vir die vrylating van Clive-Derby Lewis op parool geloods. Dít kom ná die aanval deur ‘n swart gevangene op Derby-Lewis,78, en sy medegevangene Janus Walusz waarin Derby-Lewis se linkerarm gebreek is.… Lees verder

McBride kry verdere hupstoot vir Opod-toppos

Die benoeming van Robert McBride as hoof van die polisie se onafhanklike ondersoekdirektoraat is deur die Nasionale Raad van Provinsies se Gekose Komitee oor Veiligheid en Grondwetlike Ontwikkeling die benoeming ondersteun.

Sy welbekende daad was om bomme by die “Why … Lees verder

Die akademiese skollie Pierre de Vos

roodt_dan_wikideur Dan Roodt


Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Daar is seker min mense wat so goed vir die Afrikaanse term “suurstofdief” kwalifiseer soos die pseudo-regsgeleerde Pierre de Vos van die Universiteit van Kaapstad. … Lees verder

Die howe se dubbele standaarde teenoor blankes

Image

Indien enige iemand nog getwyfel het oor die onafhanklikheid van die regbank asook die onpartydigheid van die ANC se heksejag op blankes, bekend as die Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK), behoort die geval Wybrand du Toit sodanige illusies finaal die nek in te slaan.… Lees verder