‘n Vroeë voorspelling vir 31 Oktober

Laat ek dit onomwonde stel: ek is ‘n ondersteuner van die Bulle. Hoe dan anders vir ‘n oud-Tukkie en inwoner van Verwoerdburg?

Ek is egter bevrees dat dinge nie so goed sal lyk vir mense soos ek op 1 November … Lees verder

WP besin oor die lewe, die heelal en twee punte

Die WP het gister ‘n voorsprong van een punt probeer verdedig en daarom met twee punte verloor. Dit is die droewige waarheid waaroor die Kapenaars vandag moet probeer kom. Met twaalf minute in die wedstryd voor, en loshande met een … Lees verder

Kop op die Blok: WP se seuns nie mans genoeg

Geykte uitdrukkings vloei hierdie hele week uit die Kaap uit. Dis asof hulle ‘n trommel vol stempels het, elkeen met ‘n cliché op, en wanneer die halfeindrondtetyd in die Curriebekerseisoen is, trek hulle dit nader.

Tjap! Dis ‘n uitklopwedstryd en … Lees verder

Kop op die Blok: Leeus doen dit weer aan die WP

Hierdie is ‘n wedstryd wat die WP eerder sou wou oorslaan. Hulle het weinig om te wen en baie om te verloor. Rugby is ‘n spel waarin harde liggame teen hoë spoed teen mekaar bots, en dit is ‘n biologiese … Lees verder

Griekwas spartel op nat Nuweland

Die Griekwas was geheel en al onvoorbereid op ‘n springgety op Nuweland: Nie ‘n paddavoet of snorkel in sig nie. Die Diamantdelwers kan hardloop, hulle kan lak, hulle kan dryf – dis nou dryf soos in om voorwaartse momentum op … Lees verder

WP troef Bulle se ‘taktiese skoppe’

Gister se sege deur die WP oor 'n bra verdwaasde Blou-Bulspan is geen uitsondering nie. Die Bulle het halftyd 16-12 voorgeloop, en kan hulle sterre dank dat hulle teen afstaptyd net 25-19 verloor het.

Derick Kuün se verduideliking was eenvoudig

Lees verder

Gister se sege deur die WP oor 'n bra verdwaasde Blou-Bulspan is geen uitsondering nie. Die Bulle het halftyd 16-12 voorgeloop, en kan hulle sterre dank dat hulle teen afstaptyd net 25-19 verloor het.

Derick Kuün se verduideliking was eenvoudig

Lees verder