Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Nuwe laagtepunte

Wim de Villiers se eerste jaar as rektor van die Universiteit Stellenbosch (US) is deur ongeëwenaarde politiekery gekenmerk. Om hoop vir daardie universiteit se toekoms te probeer vind, het ek onwillekeurig aan die volgende Bybelvers gedink: “‘n Geknakte riet sal … Lees verder

Heksejag teen Wouter Basson kos belastingbetaler miljoene

Die raad op gesondheidberoepe sal voortgaan met sy heksejag teen die biologiese oorlogvoeringskenner, Wouter Basson, ten spyte daarvan dat dit die belastingbetaler al R15 miljoen uit die sak gejaag het.

Basson poog tans om die voorsitter van die Tugkomitee, Professor … Lees verder

Klugtige Basson-verhoor rafel verder uit

Die huidige klugtige “verhoor” van dr Wouter Basson het verder uitgerafel nadat dit aan die lig gekom het dat die voorsitter nie onpartydig is nie.

Die regspan vir die chemiese wapenkenner het ‘n hofinterdik verkry om meer inligting oor die … Lees verder

Section 27 duik weer op teen Wouter Basson

Die kardioloog en oorlogvoeringsdeskundige Wouter Basson het nooit enige aandadigheid aan “apartheidsmisdade” erken nie en moet geskrap word van die register vir mediese praktisyns.

Section 27 se direkteur Mark Heywood, wat ook intussen poog om alle Afrikaanse skole toe te … Lees verder

Spookorganisasies eis dat Wouter Basson geskrap word

“Nie-regeringsorganisasies” het gevra dat die Wêreld Mediese Vereniging aanbeveel dat die kardioloog Wouter Basson van Suid-Afrika se mediese register geskrap word, het RSG berig.

Die Vereniging hou sy algemene jaarvergadering in Durban.

Die organisasies, Section 27 en die People Health … Lees verder

Kasrils: Vrae oor wapenomkoopgeld bly talm

Die voormalige minister van Intelligensie, Ronnie Kasrils, het bewerings van korrupsie en onreëlmatighede tydens die multimiljard rand se wapentransaksie ontken.

Kasrils het vroeër sy getuienis en kruisondervraging by die Kommissie van Ondersoek na die Wapentransaksie in Pretoria afgesluit.

Bewerings dat … Lees verder

Uitspraak teen Wouter Basson verwag

Uitspraak in die tugverhoor van die kardioloog dr. Wouter Basson, 63, sal na verwagting vandag gelewer word. Die tugsaak duur reeds ses jaar.

Basson word deur die Raad op Gesondheidsberoepe aangekla van onetiese gedrag wat verband hou met sy werk … Lees verder