
Só lyk die deel van Wordpress wat lesers nooit sien nie en waar die redaksie heel dag boer om artikels te skryf en aanlyn te publiseer. Voorheen was die beheerpaneel meesal Engels, met net hier en daar 'n Afrikaanse woord. Hierdie skermafdruk toon slegs 'n klein gedeelte van die beheerpaneel.
PRAAG het so pas opgegradeer na die nuwe weergawe van die WordPress-stelsel, nommer 4.7, wat gister vrygestel is. Benewens enkele tegniese verbeteringe, word WordPress nou ook volledig in Afrikaans aangebied. Die beheerpaneel aan die agterkant van die webblad wat deur … Lees verder