Leon Lemmer: Rina Venter oor die oorgang na swart meerderheidsregering

Rina Venter (gebore in 1938) was die minister van gesondheid (1989-1994) in FW de Klerk se kabinet. Sy het in 1963 met ‘n geneesheer getrou en in 1973 ‘n doktorsgraad in maatskaplike werk verwerf. In die vroeë jare negentig was … Lees verder

Radikale-sjiek kruipers ‘bly’ nie by Woordfees

Dit was toe nie “bly” nie – die woordmerk vir die Woordfees 2016 – maar “hartseer” en “weghardloop”.

Die rektor van die Universiteit Stellenbosch, Wim de Villiers, en Max Price, rektor van die Universiteit van Kaapstad, moes Donderdagaand op die … Lees verder

RSG: Swart bevoorregtes gee witheid die skuld vir alles wat verkeerd is

RSG, wat uitsaai vanaf die Woordfees in Stellenbosch, het hul luisteraars met menings oor “wit bevoorregting” oor die kop geboender.

Die tema is besonder vreemd aangesien die raswette van die ANC wittes uitsluit van die ekonomie. Die term “swart bevoorregting” … Lees verder

Sampie Terreblanche se distopie

Koeranttitels word deur sinici gestereotipeer as “Die Waarheid”. In werklikheid word iedere koerant gekenmerk deur sy voor- en afkeure. Eerstens vind dit uitdrukking in wat gepubliseer word en ook in wat nie gepubliseer word nie. Tweedens blyk voor- en afkeure

Lees verder