Woolworths dui nie aan met hoeveel pryse gestyg het op hulle produkte nie en dit is dus moeilik om te bepaal of klereverkope of ‘n toename in kospryse tot hul goeie winste bygedra het.
Die verkope van kos het met … Lees verder
Woolworths dui nie aan met hoeveel pryse gestyg het op hulle produkte nie en dit is dus moeilik om te bepaal of klereverkope of ‘n toename in kospryse tot hul goeie winste bygedra het.
Die verkope van kos het met … Lees verder
Swart musieksterre, Cassper Nyovest, Brickz en Kelly Khumalo moes vertonings in Brittanje kanselleer na dreigemente om hulle konserte te ontwrig.
‘n Woordvoerder van Elite Promotions, Ezra Sibanda, sê hulle het die konserte gekanselleer omdat die Britse polisie toestemming geweier het. … Lees verder
Vier mense is in Claremont, Kaapstad by die Cavendish-winkelsentrum in hegtenis geneem omdat hulle as deel van ‘n boikotveldtog teen Woolworths betoog het.
Die veldtog teen Woolworths is weens hul voortgesette handel met Israel ná die oorlog in Gasa.
Lt.kol. … Lees verder
COSAS het in ‘n verklaring gesê hulle is baie teleurgesteld dat die media misluk het om gebalanseerde dekking te verskaf oor hul militante en radikale optrede in die Wes-Kaap om varkkoppe in Woolworths te laat.
Die organisasie het nog drie … Lees verder
‘n Varkkop in Woolworths het tot ‘n herrie gelei.
Die studenteliggaam, Cosas, het ‘n lid geskors wat verlede week ‘n varkkop in die Kosher-afdeling van die winkelketting gelaat het.
Die student het die varkkop in ‘n Woolworths-winkel in Kaapstad gesit … Lees verder
Die kleinhandelgroep Woolworths het gewaarsku dat hy die BDS-organisasie (Boycott, Divestment and Sanctions) hof toe kan neem omdat betogers en boikotters glo die “veiligheid” van sy personeel en klante “bedreig”.
“Ons werknemers, van alle gelowe en kulture, vertel ons dat
… Lees verderDie ANC-jeugliga wil verseker dat geen groente uit Israel op Suid-Afrikaners se borde beland nie.
Jeugliga-ondersteuners, in ANC T-hemde, het buite die Woolworths-hoofkantoor in Kaapstad Maandag betoog en geëis dat die kleinhandelonderneming bande met die Israeliese verskaffers beëindig.
Suid-Afrikaners moet … Lees verder
Woolworths, die handelsmerk wat nie graag wit Afrikaanse verbruikers wil raaksien nie, is weer in die moeilikheid, maar dié keer is dit nie oor rassisme en Boerehaat nie.
Die aktiviste groep Grass Consumer Action het die winkelgroep daarvan beskuldig dat … Lees verder
Die kleinhandelaar Woolworths het met ’n nasionale veldtog begin om klere vir swartes te skep.
Die tema is ‘Find Your Perfect Fit’ wat daarop gemik is om die swart mark se sug na groter klere te bevredig.
Die winkel meen … Lees verder
Die minister van arbeid, Mildred Oliphant, het Woolworths vir sy standpunt oor gelyke indiensneming geloof.
“As die regering van Suid-Afrika en diegene wat transformasie nastreef, sal ons aanhou om maatskappye soos Woolworths aan te moedig om met die transformasie en … Lees verder