FBI gaan Demokrate se epos-fiasko ondersoek

Die Amerikaanse Federale Speurdiens (FBI) het Maandag aan­gekondig dat ondersoek ingestel word na die kuberkrakery van e-posse wat vir ‘n groot verleentheid vir die Demokratiese nasionale komitee gesorg het.

Die Clinton-­veldtog beskuldig Rusland van aandadig­heid en sê Moskou probeer die … Lees verder

Karel Combrinck: Sondebokke

Onlangs is een en ander gesê oor sondebokke. Dit het spesifiek gegaan oor linksliberales, verloopte Afrikaners ingesluit, wat ‘n sondebok probeer soek vir die mislukking van hulle in-sonde-gebore rommelrepubliek en die skuld daavoor te probeer plaas voor die deur … Lees verder

Dan Roodt: Volksmoord en terrorisme moet in SA beveg word

Die politiek in Suid-Afrika is nie baie gesofistikeerd nie. Sedert 1994 word daar baie hard gewerk om van ons “net nog ‘n Afrikaland” te maak, terwyl die politiek in slagspreuke rondom “apartheid” en “rassisme” verval het. Die linkse beweging in … Lees verder

Kremlin ontken gerugte oor Poetin se gesondheid

Pres. Wladimir Poetin se woordvoerder­ het gerugte ontken wat op die internet oor die Russiese staatshoof se gesondheid versprei is.

Dmitry Peskof het Donderdag aan die Ekho Moskvy-radiostasie­ gesê die president is “absoluut gesond en bygevoeg dat sy handdruk nog … Lees verder

Optog vir vermoorde Russiese opposisiefiguur gehou

Ondersteuners van die Russiese opposisieleier Boris Nemtsof het gistermiddag in Moskou ‘n optog gehou en geëis dat die moordenaars van dié vurige teenstander van pres. Wladimir Poetin aan die kaak gestel word en vir dié moord boet.

Die 55-jarige voormalige … Lees verder

Poetin vra dat internasionale gemeenskap Krim erken

Die leiers van Frankryk en Duitsland is werklik op soek na ‘n skikking wat sal help om ‘n einde aan die konflik in die ooste van die Oekraïne te bring, het die Russiese president Wladimir Poetin gesê in sy jongste … Lees verder

Rusland, Oekraïne kom ooreen oor stappe vir skietstilstand

Russiese president Wladimir Poetin en sy Oekraïense eweknie Petro Poroshenko het “tot ‘n groot mate” ooreengekom op die stappe wat geneem moet word om ‘n skietstilstand te bereik, het die Russiese president se perssekretaris Dmitri Peskof gesê.

“In ‘n telefoniese … Lees verder

Sjokeladekoning van Kiëf pleit vir vrede

Oekraïne se sjokeladekoning, die oligarg pres. Petro Poroshenko, het ná laatnag onderhandelinge met Rusland se president, Vladimir Poetin, onderneem om hard te werk ten einde ’n dringende skietstilstandooreenkoms te reël.

Die selfverdedigingsgroepe in Oos-Oekraïene het die weermag van die junta … Lees verder

‘OB se beheptheid met Nkandla is persoonlik’

Die ANC het die openbare beskermer (OB) Thuli Madonsela se beheptheid met Nkandla veroordeel en gesê sy hanteer dit asof dit ’n persoonlike kwessie is.

Madonsela en Julius Malema van die EFF span tans saam om die Nkandla-molshoop ‘n berg … Lees verder

Poetin wil krisis in Oekraïene tot einde bring

Nege mense het vermoedelik omgekom na ʼn Oekraïnse helikopter Dinsdag neergeskiet is.

Die voorval het naby Slaviansk in die oostelike gedeelte van die Oekraïne gebeur.

Die voorval kom te midde van pogings deur die Russiese president Wladimir Poetin om die … Lees verder

Krim: meer as 95 persent stem vir aansluiting by Rusland

Meer as 95 persent van kiesers in die Krim-referendum het “ja” gestem vir die outonome republiek om by Rusland aan te sluit terwyl minder as 4 persent wil hê dat die streek deel van die Oekraïne behoort te bly, volgens … Lees verder

Poetin beloof ’totale uitwissing’ van terroriste

volvograd2Die president van Rusland, Wladimir Poetin, het sy stilswye verbreek na twee dodelike selfmoordbomaanvalle voor die Winterspele in Sotsji.

Hy het die stad Volgograd besoek nadat twee dodelike ontploffings deur vermeende Tsjetsjeense terroriste op agtereenvolgende dae die lewens van minstens … Lees verder

VSA se Kerry ‘verloor nie slaap oor Poetin se leuenaar-opmerking’

Die Amerikaanse ministerie van buitelandse sake het die verklaring deur die Russiese president, Wladimir Poetin, as “belaglik” afgemaak, dat staatsekretaris John Kerry aan die Kongres oor Al-Kaida se rol in Sirië sou gelieg het.

“Staatsekretaris Kerry is, soos u almal … Lees verder