Dit was ‘n historiese gebeurtenis in Koblenz, Duitsland. Dramatiese volksmusiek het die teen-beraad geopen wat hierdie naweek gehou is onder die sambreel van Europa van Nasies en Vryheid (ENV), ‘n groepering in die Europese parlement wat 40 lede van nege … Lees verder
Etiket: wittes
M-Net soek nie witmense nie
Die betaal TV-kanaal M-Net het sy besluit om slegs swart, bruin en Indiër kandidate toe te laat om vir internskappe aansoek te doen, verdedig.
Die bestuurshoof van M-Net, Yolisa Phahle sê die internskap-program sal die kandidate toelaat om vaardighede te … Lees verder
Wittes verneder by SA Hoë-kommissariaat in Windhoek
Ná verskeie briewe en SMS’e van die publiek oor beweerde swak en stadige diens by die Suid-Afrikaanse hoë kommissariaat in Windhoek, het ’n Namibiese pa uit desperaatheid sy frustrasie onder die aandag van die openbare beskermer in daardie land, me. … Lees verder
Cosatu sê wittes laat Springbokke verloor
Cosatu in die Wes-Kaap sê die swak prestasie van die nasionale rugbyspan die afgelope naweek, is omdat daar nie genoeg swart spelers in die span was nie.
Die vakbondfederasie sê daar is ‘n praktyk van “omgekeerde regstellende aksie” in rugby. … Lees verder
Malema kom tot wit ikonoklaste se redding
Die EFF-leier Julius Malema het tot wit ikonoklaste se redding gekom en ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om die wet te verontagsaam en alle “apartheid-era simbole”, soos die standbeeld van die voormalige Eerste Minister Louis Botha buite die Parlement, af … Lees verder
‘Ons gaan julle f***en wittes doodmaak,’ sê polisieman
‘n Blanke motoris van Durbanville naby Kaapstad is deur ‘n groep polisiemanne aangerand wat ook aan hom gesê het: “Jy dink jy is spesiaal omdat jy wit is. Ons gaan al julle f***en wittes doodmaak.”
Die blanke, mnr. Stewart Robinson, … Lees verder