Soektog na vermiste vrou afgeskaal

Die soektog na die vermiste Annetjie Myburgh van die Elanzeni-distrik naby Barberton is afgeskaal.

Myburgh is Woensdag as vermis aangegee nadat sy nie by die werk opgedaag het nie.

Daar was in die afgelope sewe weke twee inbrake en vier … Lees verder

Wrede moord en verkragting op bekende vroueveearts

Terwyl Helen Zille en die polities korrekte media veldtogte teen “blanke rassisme” voer, word al hoe meer blankes en Afrikaners uitgemoor. Die jongste slagoffer op Witrivier is dr. Rensia de Wet, 46, ‘n briljante veearts en perdekenner wat in 2002 … Lees verder

Aangeklaagde in kinderporno-saak verskyn

‘n Oud-onderwyser uit die Vrystaat, een van ‘n paar mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n deel van ‘n kinderpornosindikaat is, het Woensdagin die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.

Die saak teen die man is Lees verder