Twee leerlinge van Witbank-skool aangerand

Twee leerlinge van ’n plaaslike skool in Witbank is in hegtenis geneem na ’n aanval op wit medeleerlinge.

Die twee leerlinge is Vrydag 14 Augustus gearresteer en het Maandag 17 Augustus in Witbank Landdroshof verskyn op klagtes van aanranding en … Lees verder

Ontevredenheid heers in Delmas oor munisipale afbakening

Ontevrede inwoners in die Victor Khanye munisipale distrik van Delmas in Mpumalanga, het ‘n memorandum met griewe oorhandig oor samesmeltingsplanne vir die munisipaliteit, het RSG berig.

Skole en sake-instellings in die gebied het Maandag tot ‘n stilstand gekom toe inwoners … Lees verder

Rasherrie by skool op Witbank: wit onderwyser noem swart ouer ‘bobbejaan’

‘n Blanke onderwyser op Witbank van Reynoparkhoërskool is uitgelok om op ‘n swart ouer oor die telefoon te vloek en haar ‘n “bobbejaan” te noem, waarna die Times-koerant die telefoongesprek woordeliks gepubliseer het, asook die opname op sy YouTube-kanaal geplaas … Lees verder

ANC se nasionale woordvoerder geskiet

Die hoofsweep van die ANC se kantoor het Maandag sy skok uitgespreek nadat Jackson Mthembu tydens ‘n gewapende roof geskiet is.

Hy verkeer in ‘n ernstige maar stabiele toestand. Drie selfone is op die toneel gekry en ‘n bedrag kontant … Lees verder