Wit Kanadese akademikus doen oproep om wit volksmoord

‘n Antropoloog Michael P. Oman-Reagan, wat “wit volksmoord” ‘n “goeie plan” noem omdat dit die linkse mag sal bevorder deurdat blankes nie kinders sal kry nie, is verbonde aan die Memorial University of Newfoundland, algemeen bekend as MUN, gebaseer in … Lees verder

Drie swart moordenaars se vonnisoplegging uitgestel

Die drie swart moordenaars van Chris Jooste en sy vrou, Katrien, se vonnisoplegging is Woensdag in die hooggeregshof in Pretoria uitgestel tot 11 Maart.

‘n Vierde swart beskuldigde, word steeds deur die polisie gesoek nadat hy verlede jaar uit die … Lees verder

Bejaarde met byl doodgekap in derde bylaanval noord van Pretoria

plaasmoordeVyf swart aanvallers het ‘n bejaarde man en sy vrou van Bon Accord, noord van Pretoria, Saterdagmiddag met ’n graaf en ’n byl op hul kleinhoewe aangeval.

Laszlow Bercsényi (87) het vroeg Sondagoggend aan sy wonde beswyk nadat vyf rowers … Lees verder

Zelda ignoreer plaasmoorde in haar heuglike transformasie na swart

Penguin is glo “verheug” om aan te kondig dat ‘n boek oor Zelda la Grange se transformasie van ‘n Afrikaner na iemand wat rasvermenging voorstaan, die lig sal sien.

La Grange het jare gelede Mandela se vertroueling geword en vir … Lees verder