Die Krim kies Rusland

Die Krim het Donderdag oorweldigend ten gunste van aansluiting by Rusland gekies, nadat die parlement in dié Russiese deel van die Oekraïne gestem het.

Westerse mediapropaganda poog om sedert die staatsgreep wat deur Anglo-Amerikaanse agente uitgevoer is, die Russiese teenwoordigheid … Lees verder