Leon Lemmer: Hinton Rowan Helper se strewe na ‘n nasiestaat

Uitvinders is mense wat dinge skep wat nie bestaan het nie. Ontdekkers is mense wat dinge opspoor en ervaar wat voorheen nie in eie geledere bekend was nie. Sowel die uitvinders as die ontdekkers was hoofsaaklik blankes. In hierdie rubriek … Lees verder

Dan Roodt: Gestel daar was geen swartes in Suid-Afrika nie?

Die boek deur Ferial Haffajee wat vandeesweek met fanfare vrygestel is, What if there were no whites in South Africa? het ‘n soort taboe verbreek in die sin dat dit ons noop om Suid-Afrika suiwer in rasseterme te beskou. So … Lees verder

Top Gear te wit en te manlik

Die BBC het bevestig dat Top Gear-aanbieder Jeremy Clarkson se kontrak nie hernieu gaan word nie.

Die besluit om Clarkson te skors het tot groot ontsteltenis onder Top Gear-aanhangers gelei wat sê dit is die jongste poging van die linkse … Lees verder

Albert Schweitzer, die groot wit toordokter

Albert Schweitzer het die Nobelprys vir vrede vanweë sy liefdadigheidswerk in die Franse Kongo ontvang. Tegelyk is hy egter ook omstrede oor sekere opmerkings wat hy oor swartmense gemaak het. In Afrikaans is daar ‘n gewilde biografie oor hom deur … Lees verder

Leuens en pseudowetenskap: Ope brief aan Julian Rademeyer

Geagte meneer Rademeyer,

Ek reageer op u skrywe op die Daily Maverick se webblad. Ek het dit terloops vir ‘n oomblik oorweeg om hierdie skrywe in Engels te rig, maar toe besef ek dat, verengels soos u mag wees … Lees verder

Swart is die nuwe wit

Johannesburg in die vroeë 1960s toe Verwoerd aan bewind was
Johannesburg in die vroeë 1960s toe Verwoerd aan bewind was

deur Leon Lemmer

Propagandiste vir swart mag, bv die ANC, gee voor dat daar nog nooit so erg teen mense gediskrimineer is as tydens apartheid nie. Omdat swartes na bewering … Lees verder

Rasstellende aksie moet weg!

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Ek is nie seker wie eerste van “rasstellende aksie” begin praat het nie. Dis egter een van daardie vindingryke Afrikaanse terme of woordspelinge wat die onreg … Lees verder

Louis Changuion oor die grondkwessie

omstrede_land_voorblad

deur Leon Lemmer

Louis Changuion, met die bystand van ‘n mede-historikus Bertus Steenkamp, het redelik onlangs die volgende wetenskaplike studie gepubliseer: Omstrede Land: Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse grondvraagstuk, 1652 tot 2011 (Pretoria: Protea Boekhuis, 2011, 471p). In die … Lees verder

Kuns wat almal koud laat

Ekshibisionisme as kuns
Ekshibisionisme as kuns

Afrikaners en selfs Suid-Afrikaners kan daarvoor vergewe word dat hulle nie op hoogte is van die jongste internasionale kunswerk waarby een van hul landgenote betrokke is nie.

Nie baie mense ken die naam Steven Cohen nie, en … Lees verder

Cosatu, ANC dreig Hoër Volkskool Heidelberg met “3000-man-optog”

Die landloopspan van Hoër Volkskool Heidelberg
Die landloopspan van Hoër Volkskool Heidelberg

Cosatu, tesame met die ANC en die SAKP, dreig die Hoër Volkskool Heidelberg met massa-optrede ná ‘n tugverhoor wat aanbeveel het dat ‘n swart leerling geskors word.

Volgens ‘n berig in ‘n plaaslike koerantLees verder

Hoeveel kinders? Hoe Westerlinge demografies kwyn

Het Moslems meer kinders as ander? ‘n Antwoord hierop kan verkry word deur die “Total Fertility Rate” (TFR) van die verskillende groepe te vergelyk. Die TFR van ‘n volk is die gemiddelde aantal kinders van alle vroue in die volk. … Lees verder

Carin Visser antwoord minister Shiceka

Die munisipale aktivis van Sannieshof, wat landwye bekendheid verwerf het toe sy noodgedwonge begin het om self munisipale dienste in dié dorp te verskaf, het gereageer op minister Sicelo Shiceka se uitlatings dat daar “oorlog” teen blankes gaan kom as … Lees verder

Welgedaan, Jaap Kelder!

Jaap Kelder is die voorsitter van die Nasionale Belastingbetalers-Unie. Hulle is die mense wat belastingboikotte reël wanneer die ANC-beheerde stadsrade voorspelbaar en onafwendbaar in duie stort; wanneer Jonas en Sipho, die ANC raadslede, eerder vir hulself S-klas-Mercedesse koop as om … Lees verder

‘Blankes ondermyn munisipaliteite’

Sicelo ShicekaDie minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Sicelo Shiceka, het gister gesê dat blanke belastingbetalersunies die vermoëns van munisipaliteite om dienste te lewer, ondermyn.

In ‘n klaarblyklike verwysing na mnr. Jaap Kelder se Nasionale Belastingbetalersunie, het Shiceka aan die … Lees verder