S&P waarsku dat nog afgradering kan kom

Suid-Afrika se kredietstatus kan tot selfs laer vlakke afgegradeer word indien die politieke onsekerheid voortduur.

Die onsekerheid is glo meegebring deur die onlangse afdanking van die voormalige Minister van Finansies, Pravin Gordan, en sal hervorming aan bande lê.

S&P Global … Lees verder

Valke oorhandig Gordhan-dossier aan NGV

Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig dat ‘n dossier van die Valke ontvang is oor Pravin Gordhan, minister van finansies, se moontlike vervolging.

Die saak teen Gordhan is dus in die hande van adv. Shaun Abrahams, die nasionale vervolgingshoof, nadat die … Lees verder

‘n Swak rand is nie die einde van die wêreld nie

Een ding wat mense klaarblyklik nooit verstaan ​​nie is dat ‘n depresiërende geldeenheid nie outomaties beteken dat die ekonomie gaan sink nie.

Zwelinzima Vavi het Woensdag aan sy paar oningeligte volgelinge verklaar dat Suid-Afrika binnekort ‘n Zimbabwe gaan word, maar … Lees verder

Swak rand beperk petrolprysdaling

Alhoewel motoriste minder vir brandstof sal betaal, kan ‘n swakker rand nog ‘n invloed uitoefen.

‘n Brandstofprys daling word in September verwag met petrolpryse wat kan afneem tussen 55c en 64c per liter.

Die Automobiel-Assosiasie (AA), het Maandag gesê die … Lees verder

AA: Hoër brandstofpryse verwag in Julie

Brandstofprysverhogings in Julie wag vir motoriste, het die Automobiel-Assosiasie (AA), Donderdag gesê.

Hulle verwag dat die prys van petrol sal verhoog word met tussen 43 sent en 46 sent per liter, terwyl diesel en paraffien minder geraak sal wees, met … Lees verder

AA waarsku dat brandstofpryse weer kan klim

Die Automobiel-Assosiasie het Dinsdag gewaarsku dat die onlangse daling in die brandstofprys van korte duur mag wees.

“Internasionale brandstofpryse het met meer as 20 persent geklim sedert die laaste week van Januarie,” het die AA in ‘n verklaring gesê.
 
“‘n … Lees verder

Rand op nuwe vyfjaarlaagtepunt

randfallingDie rand het ‘n nuwe vyfjaar laagtepunt bereik en kan weens die ekonomie se swak grondslag en dreigemente van stakings in die platinumsektor deur die elf dollarvlak breek.

Die rand was vroeër op R10,82 teen die dollar nadat dit in … Lees verder