Die Afrikaner het in die 1970’s in ‘n groot penarie beland: aan die een kant moes hy getrou Christelik-Nasionaal en in sy volksaard bly (dit is van hom verwag), aan die ander kant het mens die toenemende verstedeliking en globalisering … Lees verder
Etiket: wiskunde
Nobelpryse beklemtoon manlike wetenskaplike prestasies
Oor die afgelope week, soos elke jaar, is die Nobelpryswenners aangekondig. Die wenners in die kategorieë fisika, chemie en medisyne is, soos in baie jare tevore, uitsluitlik manlik.
In die algemeen was die pryswenners in die natuurwetenskappe sedert 1901 meer … Lees verder
Baltimore: Byna geen studente wat wiskunde kan baasraak nie
In baie skole in die swart Amerikaanse stad Baltimore is geen studente vaardig in wiskunde nie.
Swart studente het kennelik probleme met wiskunde in Baltimore City Schools. Projek Baltimore het in 2017 toetsdata ontleed en gevind een derde van … Lees verder
Onderwysdepartement gloei oor anonieme ‘prestasies’
Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het die distrikte bekend gemaak wat die beste in vanjaar se matriekeindeksamen gevaar het.
Die vak met die meeste onderskeidings was Afrikaans as tweede taal, terwyl landbouwetenskap die minste gehad het.
Die slaagsyfers … Lees verder
Die olifant in die wiskunde-klaskamer
Minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het eensydig besluit om die wiskunde slaagsyfer in Suid-Afrika van 40% te verminder tot 20%.
‘n Formele verklaring is uitgereik deur die Departement, om die spesiale aanpassing aan te kondig. Die Departement sê hulle … Lees verder
WEF plaas SA derdelaaste vir wiskunde en wetenskap
Suid-Afrika is byna heel laaste onder 140 lande gemeet aan wiskunde- en wetenskapopleiding, volgens die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se verslag oor globale mededingendheid.
Verlede jaar se verslag ook het die land laaste uit 148 lande geplaas.
Die verslag vir … Lees verder
Gauteng-onderwysdept. stel wiskundehandboek slegs in Engels beskikbaar
Die Gautengse Onderwysdepartement, wat oor die afgelope aantal jare gereelde dreigemente teenoor Afrikaanse skole maak dat hulle verengels gaan word, het so pas ‘n wiskundehersieningshandboek vir graadsesleerlinge slegs in Engels beskikbaar gestel. In ‘n omsendbrief is skole in kennis gestel … Lees verder
Suid-Afrika val uit die Wiskunde-skoolbus
Dit blyk dat die meeste skoolkinders in Suid-Afrika steeds nie die mas opkom wanneer dit kom by wiskunde en wetenskap nie.
Die organisasie vir ekonomiese samewerking en ontwikkeling sê in ‘n verslag dat 90% van leerlinge nie die basiese vaardighede … Lees verder
Swart prestasie oral ‘n kopseer
Onderwyskenners in Suid-Afrika sê die matriekuitslae weerspieël die swak besluite deur taakspanne en sogenaamde onderwyskundiges wat deur die ANC en hul handlangers aangestel is.
Uitkomsgerigte onderrig (UGO) het kennelik misluk asook die uitsluiting van meetkunde as deel van wiskunde, sê … Lees verder
Skole: Aanranding, seksuele teistering, patetiese wiskunde
Aanranding en seksuele teistering vier hoogty in Suid-Afrikaanse skole en slegs 3% van Gr 9 leerlinge kry 50% vir Wiskunde volgens die Jaarlikse Nasionale Asseseringsverslag, ANA.
Die Suid-Afrikaanse Raad van Opvoedkundiges sê 346 klagtes is sedert April vanjaar teen onderwysers … Lees verder
Afrikaanse kinders vaar beter in Wiskunde
Prof. Elizabeth Henning van die Sentrum vir Onderwyspraktyk aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) het Woensdag op die Suid-Afrikaanse Onderwysnavorsingsvereniging (Saera) se konferensie in Durban gesê Afrikaanse kinders vaar beter in Wiskunde.
Sy het gepraat oor ’n navorsingstudie oor wiskunde … Lees verder
Sommige swart skole teken 2% in wiskunde aan
City Press het gister berig dat daar ‘n “groot wiskundekrisis in die land heers met leerlinge regoor die land wat nie in staat is om 30% op ‘n gestandaardiseerde wiskundetoets te behaal nie”.
Daar is in 2013 ‘n nasionale assesseringstoetse … Lees verder
Onluste kan op kampusse uitbreek as eerstejaars weggewys word
Terrwyl ‘n rekordaantal matrieks einde 2013 met universiteitsvrystelling geslaag het, het universiteite egter nie plek vir die massas nuwe eerstejaars nie.
Die aantal matrieks met vrystelling om verder te studeer, het van 136 037 in 2012 tot 171 755 gestyg. … Lees verder
UV loods Internet-wiskunde en -wetenskap vir swart skole
Die Vrystaatse Onderwysdepartement in samewerking met die Vrystaatse Universiteit sê hulle is vasbeslote om die gehalte van die onderwys in die provinsie te verbeter.
Hulle het die Internet Uitsaaiprojek in Bloemfontein bekendgestel ingevolge waarvan verskeie vakke soos Wiskunde en Wetenskap … Lees verder