Goedkoop politiekery ontsier internasionale atletiek

Amerika en Brittanje wil Rusland graag voor volgende jaar uit die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro skors.

Die Wêreldagentskap teen opkikkers (Wada) het Maandag aanbeveel dat Rusland uitgeskop word oor “sistemiese gebreke” in die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) … Lees verder

Sotsji en Poetin se stryd teen die internasionale moffia

deur Joseph Secrève

So sien ons weer met die opening van die Olimpiese Winterspele hoe Rusland nouliks ’n stap in enige rigting kan waag sonder om op een of ander manier belaster te word vanuit die “alternatiewe” hoek.

Eers was … Lees verder

Rusland sê terreur volg oral dieselfde patroon

Rusland sê misdadige terreuraanvalle volg oral in die wêreld presies dieselfde patroon.

Die land se veiligheidsmagte het, ‘n maand voordat die winterspele in die Swartsee-oord, Sotsji begin, een van die grootste veiligheidsoperasies in die geskiedenis van die Olimpiese spele van … Lees verder

Selfmoordbomaanval verskerp vrese oor Winterspele

volvogradTien mense is dood in ‘n ontploffing op ‘n trolliebus in die Russiese stad Wolgograd in die tweede dodelike terreuraanval.

Volgens berigte is tien mense dood en tien is beseer in die jongste aanval.

‘n Selfmoordbomaanval het die stad se … Lees verder