Kleurlingmans skuldig aan moord op skryfster Winnie Rust

Nigel en Johannes Plaatjies, die beskuldigdes in die moord op die Afrikaanse skryfster Winnie Rust, is vandag in die Wes-Kaapse Hooggeregshof deur regter Elize Steyn skuldig bevind. Benewens die moord op Winnie Rust, het die twee ook gepoog om die … Lees verder

Winnie Rust-moord: Kleurlingskare klap hande vir aangeklaagde Plaatjies

‘n Kleurlingskare in Wellington het gister ná afloop van verrigtinge in die Landdroshof op die dorp vir die aangeklaagde Nigel Plaatjies hande geklap (sien YouTube-video hier onder). Sowel Plaatjies as sy oom Johannes Plaatjies het op ‘n klag van moord … Lees verder

Winnie Rust is doodgewurg deur haar moordenaar

Winnie Rust (77), vermoorde skryfster van Wellington, is doodgewurg deur haar moordenaar.

Luidens die klagstaat in die saak teen die twee bruin mans, Nigel Plaatjies (18) en Johannes Plaatjies (34), is dit die oorsaak van haar dood.

Die polisie het … Lees verder

Winnie Rust het haar vermeende bruin moordenaar Nigel Plaatjies ‘befonds’

Die beweerde moordenaar van Winnie Rust, die Afrikaanse skryfster, het gister in die landdroshof op Wellington verskyn. Sy naam is Nigel Amos Plaatjies, is 18 jaar oud en het verlede jaar aan die Hoërskool Hugenote gematrikuleer (foto hier bo).

Plaatjies … Lees verder

Afrikaanse skryfster Winnie Rust doodgemartel

Die bekende Afrikaanse skryfster Winnie Rust is grusaam in Wellington, Wes-Kaap, vermoor. Haar lyk is gister deur haar eggenoot in hul huis, waar hul 60 jaar saam gewoon het, ontdek.

Volgens die eerste berigte is sy gemartel. Rust het beserings … Lees verder