SA ministers byeen oor Amerikaanse terreurwaarskuwing

Ministers binne die veiligheidsgroepering vergader vandag na ‘n terreurwaarskuwing wat deur die Amerikaanse ambassade in Pretoria uitgereik is, het RSG berig.

Maar die waarskuwings kom van ‘n besmette bron, ‘n sakeman van Oos-Afrika wat glo in Suid-Afrika woon en sulke … Lees verder

Rooftogte by winkelsentrums styg 142% en polisie is ‘verlore’

Korrupsie, wanadministrasie en ‘n gebrek aan inligting kortwiek die stryd teen misdaad, het sprekers gister by ‘n konferensie oor misdaadvoorkoming gesê. Die hoof van die spesiale ondersoekeenheid, adv. Vas Soni, het sover gegaan soos om te vereis dat alle bates … Lees verder

Gewapende rowe by Johannesburgse winkelsentrums

Twee winkelsentrums in Johannesburg het Maandagoggend onder gewapende rowers deurgeloop.

Lt.kol. Lungelo Dlamini, polisiewoordvoerder, sê gewapende rowers het Maandagoggend ‘n selfoonwinkel by die Northgate-winkelsentrum besteel.

Gewapende rowers het ook met ’n groot bedrag geld van die selfoonwinkel in die Northgate-winkelsentrum … Lees verder