Die Afrikanerpolitieke hindernisbaan

Die afgelope week is daar baie gesê, bespiegel en geraai oor die bedanking van Willie Spies by die VF+. Daar is genoem dat hy sy speelgoed uit die wieg gesmyt het, omdat hy in die openbaar deur ‘n VF+-spreker as … Lees verder

Peetpa Buys lem die Vryheidsfront

Vandeesweek het dit vir jou behoorlik gegons rondom Willie Spies se skielike bedanking by die VF Minus. Tot die orakels van Mediapark het twee dae laat die lamppale in J.G. Strijdomlaan (dit heet nou een of ander onuitspreekbare naam) in … Lees verder

Willie Spies bedank uit Vryheidsfront Plus

Willie SpiesDie voormalige parlementslid en leier van die Vryheidsfront Plus in Pretoria, Willie Spies, het met onmiddellike ingang uit die party bedank. Die redes vir Spies se bedanking is oënskynlike spanning tussen die party en Afriforum, sy huidige werkgewer, met as … Lees verder

Zim-boere kan vir verliese vergoed word

Beeld berig dat meer as 70 wit kommersiële boere wat slagoffers is van Zimbabwe se grondonteiening, ’n geskiedkundige hofbevel in Suid-Afrika bekom het.

Die hooggeregshof in Pretoria het verklaar dat ’n tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se uitsprake teen … Lees verder